Stanley Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stanley Eiland is die enigste privaat eiland in Suid-Afrika en is op die Tuinroete geleë. Hierdie 28 hektaar eiland is in die Keurbooms-strandmeer in Plettenbergbaai. Verblyf is beskikbaar in luukse selfsorg-, standaard selfsorg- en gesinseenhede.

Gaste kan toegang tot die eksklusiewe Stanley Eiland verkry deur middel van 'n veerboot, vliegtuig of helikopter. Die eiland beskik oor 'n inheemse melkhoutwoud, privaat strande, 'n swembad met 'n buite-ontspanningsarea en 'n 1000m gras-aanloopbaan.

Stanley Island is lekker naby aan die Tuinroete, Plettenbergbaai, Nature's Valley en Knysna. Doendinge sluit watersport en visvang in, of jy kan op die strand gaan lê of 'n middagslapie in 'n hangmat onder die melkhout-blaredak vang. Die eiland is ook 'n privaat natuurreservaat en voëlparadys en gaste mag dalk sebras, bosbokke of otters teëkom wyl hul die gebied verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanley Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za