LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stannards Guest Lodge | LekkeSlaap
+48

Stannards Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete.
Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en bestuur deur die Franse paartjie Hélène-Marie en Patrick Ceillier. Die gastehuis bied elke denkbare gerief aan gaste en die hartlike gasvryheid en persoonlike diens van die gasheer en vrou, wat albei vlot Engels praat, sal gaste dadelik tuis laat voel.

Akkommodasie word in 4 stylvol versierde slaapkamers, 2 luukse slaapkamers en 2 luukse selfsorg-tuinkothuise verskaf. Die suites maak voorsiening vir alle smake en is ideaal vir wittebroodpaartjies, gesinne en vakansiegangers of sakereisigers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat patio met 'n uitsig op die tuin.

'n volledige gesonde en heerlike buffet-ontbyt is beskikbaar wat in die lugtige eetkamer of op die dek wat op die tuin uitkyk, bedien word.
Die lodge is in 'n welige inheemse tuin en het 'n soutwaterswembad en 'n braaiplek, onderdakparkeerplek op die terrein, 'n uitgestrekte grasperk en 'n aantal pragtige bome, met meer as 80 voëlsoorte. Gaste kan besienswaardighede besoek of inkopies in die dorp doen, by die swembad rond lê of in die gemaklike gastesitkamer met sy gasvuurherd en eerlikheidskroeg ontspan. Daar is ook ’n Afrika-rariteitswinkel met ’n eklektiese versameling artefakte van so ver wag soos die Ivoorkus.

Ons sal jou help om jou aktiwiteite en uitstappies in die omgewing te beplan en jou spa-, aandete- en gholfbesprekings te doen.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Stannards Guest Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 22 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5NGIzNzI1LWNhNzgtNDU4ZC1iNDc2LTJkM2FiMTZmYzNhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 22 Fraser Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.061388058765 23.083605766296
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!