Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Star Dam Lodges

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D522, langs die Dargle-pad, Star Dam-landgoed, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Star Dam Lodges bied selfsorgverblyf in 'n stil deel van die Dargle-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande naby die ikoniese Inhlosane-heuwel.

Dié landgoed bied verblyf in 6 luukse selfsorg-lodges. Al die eenhede het gasverwarmers en kaggels. Alle eenhede word daagliks skoongemaak. Elke lodge het 'n privaat jetty wat toegang tot die water bied.

Gaste kan die lodges apart bespreek, of indien gaste 'n groot groep is kan 'n kombinasie van die 5 lodges saam bespreek word. Die lodges is nie aan mekaar verbind nie, maar dit is minder as 400 m van
mekaar af en gaste kan dus maklik tussen die eenhede beweeg. Gratis WiFi is beskikbaar, aangesien die selfsoonsein in die area swak is. Gaste kan met die WiFi e-posse stuur, na sosiale media kyk of WhatsApp-oproepe maak.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

'n Begeleide perdrit-toer van die Inhlosane Plaas op goed opgeleide perde kan gereël word. Bergfietsryers sal beïndruk wees met die talle pragtige roetes wat die Star Dam-landgoed bied. Vir diegene wat lief is vir die water is daar 4 vissersbootjies met handenjins wat gehuur kan word. Die dam is ideaal vir kunsvlieghengel. Gaste kan hul eie kano's saambring.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Star Dam Lodges
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Allison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Ligging

  • D522, langs die Dargle-pad, Star Dam-landgoed, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Star Dam Lodges het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D522, langs die Dargle-pad, Star Dam-landgoed, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fd6246f194e731a78a48c5762211cac3e3dd04b43353e16897cb1a910acf88fae1a0df9c965be1942a516e54f45467b245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 D522, Off the Dargle Road Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.596836051827 29.958041832821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem