Starfish

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Starfish is 'n volledig toegeruste strandhuis met selfsorg-geriewe in Paternoster, 'n unieke vissersdorpie aan die Weskus.

Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n volledige badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met al die nuutste toebehore vir jou gerief. 'n Binnebraai en 'n TV met 'n DVD-speler is beskikbaar in die sitkamer (hout word voorsien vir die eerste nag). Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n sondek waarop jy lekker kan sit en ontspan en jouself verlustig in Paternoster sal kalm atmosfeer.

Paternoster is sowat 150 km van Kaapstad af op die R27, en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling-naweekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is spesieryk en het 'n groot verskeidenheid inheemse blomme.

Slaapplek

'n Bespreking by Starfish sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Starfish gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 178 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za