Starfish

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Starfish bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vakansiehuis in die privaat, veilige woonbuurt Paradise Beach in Langebaan.

Dié huis het 'n Griekse boustyl met see-uitsigte vanaf bykans elke kamer, en is stapafstand vanaf die strand. Die huis is smaakvol ingerig en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Volledige DStv is beskikbaar.

Die huis het braaigeriewe binne en buite en bied veilige parkeerplek. Paradise Beach is langs Club Mykonos, en doendinge in die omgewing sluit visvang, swem, fietsry, perdry en voëlkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Starfish sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Starfish gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 880 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za