LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Starfish Chalet | LekkeSlaap
+21

Starfish Chalet

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Mei 2021 tot 23 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hill-laan 17, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 290 R1 718 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Starfish Chalet is 'n beeldskone selfsorg-huis wat bo die Chakas Rock-poele stut in 'n sentrale gebied tussen Thompsonsbaai en Salt Rock-strand. Die getypoele van Chakas Rock is direk onderkant die chalet en bied ongelooflike see-uitsigte.Dis ook naby die strand, talle restaurante en ander aktiwiteite wat net 5 minute se stap ver is.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suie-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n dubbelstapelbed in die skakelkamer wat vir kinders geskik is. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n dubbelyskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Starfish Chalet sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hill-laan 17, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 290
Vanaf R1 718
per nag (plek vir 8)
was R2 290
Vanaf R1 718
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hill-laan 17, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4949d2d494ff3e1e794b017acc8f4be41c1b84a0b0ddaa5b975f9dd27f78483ce8c37814491e9eae02c5a8bba652a596e95e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 290, nou Vanaf R1 718  per nag (plek vir 8) 17 Hill Lane Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -29.515083677128 31.228960661377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!