Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trooststraat 818, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Starfish Guesthouse is in Lüderitz geleë en bied pragtige see-uitsigte vanuit gerieflike selfsorg-eenhede.

Die gastehuis beskik oor 2 eenhede: Agate Beach met slaapplek vir 4 en Grossebucht met slaapplek vir 8. Albei eenhede het dubbelbeddens, stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die privaat sitarea voor die TV met Netflix ontspan. WiFi is beskikbaar.

Albei eenhede is privaat en het braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dat dit moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Starfish Guesthouse is stapafstand vanaf die middedorp, die hawe en 'n restaurant. Lüderitz bied verskeie geskiedkundige geboue asook die Kolmanskop spookdorp en Diaspunt. Gaste kan gaan haaihokduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Starfish Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Trooststraat 818, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Starfish Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trooststraat 818, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1z67IATC6Jta6u1xkC4Q4nyvM6bmhCeZ0XmozuJJ7CZ309rO7R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 818 Troost street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6435162 15.1585753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem