Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Starfish View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis in 'n natuurreservaat met 'n pragtige uitsig oor die see!

Wat 'n pragtige huis met 'n uitmuntende uitsig! Ons het van die more tot die aand gekuier op die hout deck voor die huis. Of jy nou binne braai of jy nou buite braai, lekker kuier gaan jy lekker kuier. Die strand is so naby aan die huis en die daaglikse staproetes langs die see het ons vreeslik geniet. Die stilte en natuurskoon was net wat ons almal nodig gehad het. Dankie vir 'n fantastiese kuier. Ons sal baie graag weer terug wil kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay and host was always available if there were any questions.

Absolutely stunning setting, lovely views of the sea, the patio is very protected for outside braais. Also inside braai if needed and lots of sitting areas. The house is equipped with everything that you need and the host is always available for a quick call. Only 20 minutes from Melkbos and 20 minutes to Yzerfontein, so a quick drive to major shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Thank you, Anna, for your kind words.
I'm sorry that we never met personally. Thank you for being an ideal guest.

Starfish View
Yvette N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette N
Gesin met klein kinders

Was awesome. Alles maar alles was 100%.

Dit was 'n vakansie vir die boeke. Kinders het op hulle eie fiets gery en na die klippie strand gegaan om skilpies op te tel. Al die bure is so vriendelik. Die huis is toegerus met elke liewe ding wat jy moontlik kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercu L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercu L
Saam met vriende

Heerlike lekker netjiese verblyf.

Dit was 'n heerlike ervaring en 'n pragtige huis en area. Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri M
Saam met vriende

Rustige kuier ver van die gewoel.

Ons het heerlik gebly. Die huis is besonder goed toegerus met alles wat nodig is om lekker te kuier. Die leefarea is baie ruim, met genoeg sitplek en met 'n 8 tot 10 sitplek eetkamertafel. Die buite-area met 'n houtdek bied die ideale spasie om te kuier terwyl jy die see kan sien en hoor. Die uitsig is ongelooflik mooi. Binne- en buitebraai is beskikbaar. Die kamers is gerieflik. Waarlik 'n plek om te ontspan. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka H
Saam met vriende

Amazing seaside stay.

The house was equipped with everything we needed and more. The scenery was also second to none.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Alles is mooi. Die uitsig, die leefarea, die geriewe, die verwelkoming! Ons sal weer by Starfish View gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherylene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D
Gesin met tieners

Ons wou 'n rustige wegbreek hê en dit is presies wat Starfish View ons laat beleef het.

Die rustigheid van die omgewing, die see-uitsig en die pragtige huis wat volledig toegerus is, het ons baie beïndruk. Sharon is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met vriende

Netjies, skoon, regte ligging.

Sal beslis aanbeveel en weer gaan. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica J
Saam met vriende

My stay was awesome and we enjoyd.

I can't believe even now that the places in this country, secured as this. The clean, and fresh have all the things one needs in a house. It was more than a house it was home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

It was such a pleasure hosting Veronica and her friends They all had great personalities and totally respected The Starfish View and left it as clean as they found yet. I look forward to meeting them again in the future

Starfish View
Shannon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

We had a wonderful breakaway weekend celebrating a birthday and an anniversary.

The house has everything one might need, perfectly put together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D
Gesin met tieners

Heerlik ontspanne by die see.

Rustige vakansie-atmosfeer in 'n veilige ongewing met 'n see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

It was an absolute pleasure to host Riaan and his family. Thank you for taking such good care of The Starfish View and leaving the house as clean and tidy as you found it.

Starfish View
Olga Y - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga Y
Saam met vriende

Lovely home in a beautiful destination. We thoroughly enjoyed our stay!

Thank you to Sharon and her lovely Starfish View home for making our stay enjoyable - it was a great, relaxing and wonderful getaway weekend with special friends to escape city life for a bit. The house is lovely and was neat, clean and welcoming with everything we needed. Sharon kept us up to date with Eskom issues totally beyond the area's control due to an unusual CT storm and we appreciated the open communication. Thank you for being such a pleasant host. We had a wonderful time and could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathaniel P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel P
Saam met vriende

This was our second time at the Starfish View, and we enjoyed it just as much as we did the first time around.

We will definitely recommend the Starfish View to our friends and family or anyone looking for place to stay, it is a great place. It is clean, neat and it caters to everything you need for a break from the hustle and bustle of everyday life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Die verblyf het alle verwagtinge oortref. Baie ruim en smaakvol gemeubileer. Die perfekte plek vir 'n familienaweek. Omring deur die pragtige natuur. Baie dankie Sharon - jy kan trots wees op dit wat jy vir jou gaste bied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Elmari and her beautiful family were an absolute pleasure to host. Easy going and very friendly. They left the Starfish View as neat and clean as they found it. I wish their daughter and new son-in-law much happiness in their future life in Southern Korea.
They definitely are 5-star guests.

Starfish View
Nathaniel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel P
Saam met vriende

We had a great time at Starfish View, and I'll definitely recommend it to anyone looking for a break away.

The place is beautiful and a great location. It is one of those place that you can recommend with out a second thought, we had a great time, so much so that we didn't even want to leave on Sunday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Thank you for choosing The Starfish View and thank you for respecting my home. Nathaniel and family left The Starfish view as spotless as they found it. All very friendly and easy going, I would love to meet you all again in the future.

Starfish View
Olivia K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K
Saam met vriende

Great getaway.

Lovely and clean home equipped with everything you need. Really enjoyed our stay. Beautiful view onto the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf by Starfish View.

Wat 'n wonderlike ervaring en uitstekende verblyf. Die details en ekstras wat voorsien is tydens ons verblyf was baie meer as wat verwag is. Sharon is 'n uitstekende gasvrou en het ons hartlik ontvang. Ek sal Starfish View aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek in die Grottobaai-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Good morning Kobus, it was a pleasure meeting and hosting you and your family. I am so happy that your mother was able to see our wonderful spring flowers in full bloom.
Thank you for respecting my home and leaving it in an excellent condition. Go well and I sincerely hope to see you again soon.
Kind regards
Sharon

Starfish View
Afton C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C
Gesin met klein kinders

Excellent!

Super clean excellent view was we had a relaxing weekend beautiful house, thanks Sharon, you are the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene Hall H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Saam met vriende

Heerlik gerus en gekuier.

Genoeg spasie vir ons almal en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met vriende

West Coast tranquility.

Wonderful house in Grotto Bay; beautifully furnished and well equipped. Super clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Maggie, thank you for your review and more importantly, thank you for being a perfect guest and leaving The Starfish View as neat, clean and tidy as you found it. I sincerely hope that you will visit again soon. Perfect house guests. Kind regards, Sharon.

Starfish View
Jacques J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best ever place.

View is spectacular. The house itself is top quality and very nice. The owner even more so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Jacques thank you for your kind review. You are definitely an excellent guest to host. You are kind, friendly and very caring. I look forward to your next stay.

Starfish View
Marcelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M
Gesin met tieners

Tranquil.

Great location and views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Marcelle, it was lovely meeting you and your beautiful family. Thank you for respecting my home and leaving it as good as you found it. I look forward to hosting you again in the near future.

Starfish View
Christelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Pragtige, rustige en veilige verblyf!

Ons is hartlik ontvang deur Sharon met vonkelwyn en eetgoed. Ons het dadelik tuis gevoel in die pragtige huis met 'n see-uitsig. Die omgewing is rustig en stil. Ons het die natuurskoon geniet en het die voetpaadjies deur die fynbos verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Starfish View se terugvoer

Thank you Christelle, for your kind review. From my side, I just wish to say that it was an absolute pleasure to meet you and your awesome family and thank you for leaving the house in such a clean and tidy condition.

I hope that your daughter did well in her exam and I look forward to seeing you again in the future.

Perfect guests.

Starfish View
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6af4f30ee55bc0e55150e172cc490f89e908eec47ef6464f03c81e74702aeeff227394190323b1c9cc0a1464ec113e1247a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 180 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.505446233141 18.316477493995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem