LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Starfish Villa | LekkeSlaap
+23

Starfish Villa

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Starfish Villa
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theo B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met vriende

Een vir die boeke.

Die verbly was wonderlik. Die huis was netjies en skoon en baie gerieflik. Daar was alles wat mens benodig van breekware tot wasmasjien, ysmasjien, skottelgoedwasser ens. Die huis is bo-op die bult met twee lekker groot kuierareas buite. Dit is tussen die swemstrande Thompsonsbaai en Salt Rock. Dis regtig 'n lekker plek vir 'n gesin asook 'n groep Vriende. Die kamers het ook baie groot ruim met die mooiste see-uitsig. Ons het die verblyf so baie geniet, ons het die eienaar gevra vir 'n ekstra dag en hy het uit sy pad uit gegaan om ons behoefte om langer te bly te akkommodeer. Baie dankie aan Gavin en Amanda.

was R2 490
Vanaf R1 743
per nag (plek vir 8)
was R2 490
Vanaf R1 743
per nag (plek vir 8)
was R2 490
Vanaf R1 743
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hill-laan 17, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24f30e88681593ea29d0072669d4a373d09933ca88dc2fdc4c835ec0d8cd46c065fd27498ff0847c3013a8c8625094b4f0f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 490, nou Vanaf R1 743  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 17 Hill Lane Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.514969304785 31.228738038029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!