LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Starry Nights Guest House | LekkeSlaap
+24

Starry Nights Guest House

Eenheid 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n groot oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n broodrooster, 'n stofie met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan ontspan in die sitarea of lekker braai in die groot tuin wat uitkyk oor Kompasberg. Die eenheid het 'n stort met 'n glasdeur en 'n toilet. Hierdie eenheid kan saam met die Anneks bespreek word. Dié eenheid is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n broodrooster, 'n stofie met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gerieflike gemeubileer en gaste het toegang tot braaigeriewe in die tuin wat uitkyk oor Kompasberg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Anneks
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Anneks is langs eenheid 1 geleë en die twee eenhede kan saam of afsonderlik bespreek word. Die Anneks, met 2 enkelbeddens en 'n yskas, deel 'n stoep met eenheid 1. Die Anneks het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die Anneks kan nie bespreek word as ander gaste eenheid 1 huur nie, aangesien 'n stoep gedeel word tussen die twee.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelman-straat 207, Nieu-Bestheda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7CVcx3jC8RAtw1Oftzt3dLIdDJj4dziaeyTm6SgAHM2BOL1f4F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 207 Immelman Street Nieu-Bestheda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.862177 24.552444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!