Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Station House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Station House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daniel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy, pleasant and delightful stay!

Was a perfect little getaway close to the wine farms in the area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Thanks for your review! Much appreciated.

Station House
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anza O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anza O
Besigheidsreis

Heerlik rustige ruim plek.

Ons het heerlik gebly. Ek dink net dit sal beter wees as daar iemand is om gaste te ontvang. Ek het voor 17h00 ingeboek, maar daar was geen personeel op die perseel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imgard K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imgard K
Enkelreisiger

Eenvoudige elegansie.

My kamer met station house was alles wat 'n mens in 'n verblyf benodig, maar dit was die klein "detail" wat vir my uitgestaan het. In die badkamer was daar 'n klein overnight kit gelos met 'n doekie om grimering af te haal, oorstokkie en naelfyl. DIe kamer is elegant ge-decorate vir die seisoen van die jaar en daar was so rustigheid op die perseel. Ek wens ek kon langer bly as net 'n aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis! Ons het so lekker gebly.

Ons het oornag by Station House na 'n troue en ons het heerlik gebly! So 'n mooi plek, met 'n uitsig op die berge. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, spacious, good bed/mattress.

Pity about load shedding, as the aircon stopped for four hours overnight and wifi went off. A generator is recommended but perhaps not feasible for this business. The crystal room is really nice with a nice bath next to the window onto the garden and the king-size bed is very comfortable. Very peaceful place for a break! And friendly reception too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en veilig.

Was onsettend warm, maar daar is lekker aircon in die kamer. Swembad was 'n wenner. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marichelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichelle B
Saam met vriende

Fantasties.

Sal definitief weer vir Station House besoek! Baie mooi en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike review. Ons sien uit dat jy weer hier by ons moet bly.
Groete
Ilse

Station House
Fay C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fay C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer daar bly, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill R

Lovely accommodation, perfect for what we needed.

Easy to check in. Livi was very helpful in sending us a video of what to expect on arrival and great in assisting us with numbers for local restaurants. We were in the area for a MTB race, so the perfect airconditioned room and fabulous pool were so perfect. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Livi was baie gasvry en dit het gevoel of ons by familie kuier.

Baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Vooraf reëling oor aankomstyd was goed en ons is guldig ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Enkelreisiger

It is a lovely B&B.

Well-situated and great for single travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon netjies plek met vriendelike en behulpsame personeel.

Puik plek om te bly, baie vriendelik en behulpsame personeel. Sal vir seker weer daar gaan tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F
Saam met vriende

Amazing stay, beautiful accommodation, great service!

Stunning accommodation and wonderful service! The room was so clean and beautifully decorated. Would definitely recommend Station House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Thank you so much for the kind words. We really appreciate this.
We hope to see you 2 again very soon.
Have a blessed day

Station House
Corne C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Baie vriendelike diens. Die plekkie is baie mooi en goed onderhou. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hi Corné,
Baie baie dankie vir jou resensie wat ons van jou ontvang het. Dit was vir ons great dat jy hier was en hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Ilse

Station House
Janine D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tuiste met 'n vakansie atmosfeer en weelde!

Mooiste plekkie met die allerpragtigste kreatiewe hoekies! Gek oor die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kamers, baie naby aan Vrede en Lust.

Ons het 'n troue bygewoon by Vrede en Lust, en het netjiese, gemaklike verblyf gesoek wat naby aan die wynplaas is. Station House was perfek hiervoor, en boonop dit alles was die kamer silwerskoon, heerlik koel in die 35-grade warm weer, en die bed was so gemaklik dat ons die eienaars gevra het vir die details!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Goeiedag Alet,

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was vir ons wonderlik om jul hier te hê. Alet, ek het nie vergeet van die matras nie, ek laat weet jou spoedig.

Groete
Ilse

Station House
Jan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Station House is 'n ongelooflike mooi plek.

Ons verblyf by Station House was 'n baie aangename ervaring, alles was skoon en netjies. Baie mooi plek met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was baie lekker om jul te ontmoet en hier te kon ontvang.

Mooi dag,
Livi

Station House
Louis M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik bereikbaar.

Een nag gebly. Bietjie raserig naby R43, maar nogtans lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Als was perfek, baie rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie K
Enkelreisiger

Baie lekker.

Hoewel ek laat was om in te boek, was Livi steeds tegemoetkomend en het alles moontlik gedoen om te verseker dat ek 'n sleutel tot die kamer het. Sy het my ook die volgende dag op 'n toer van die perseel geneem. Dit is in 'n lieflike omgewing en die huis is alles wat ek gehoop het. Ek het lekker geslaap, veilig gevoel en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlike verblyf, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hallo Wilna,
Was wonderlik om jul hier te he.
Groete

Station House
Stefan E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die vriendelikste eienaars en personeel. Hulle het alles wat jy nodig het en meer. Crystal Room is pragtig. Die uitsig is pragtig en voel of jy in ander wêreld is. Sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hallo Stefan,

Wat 'n voorreg om julle hier te kon gehad het, gedurende jul wittebrood.
Dit was lekker om jul te ontmoet.

Mooi jaar vir julle vorentoe.
Livi

Station House
Selwyn C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Wat 'n mooi plek en verskriklike vriendelike diens. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hallo Selwyn

Baie dankie dat julle Station House gekies het vir julle huweliks aand.

Ons hoop ons sien julle vinnig weer.

Dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer.

Groete, Livi.

Station House
Dalene C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Pragtige, netjiese kamer. Die atmosfeer is gemaklik en jy voel dadelik tuis. Kan dalk net 'n stortgordyn/-deur opsit, verder hou ek baie van die 'rustig' tema.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hallo Dalene,

Baie dankie vir jou mooi woorde waardeer opreg baie.
Was lekker om jou hier te he, sien jou sommer vinnig weer.

Groete,
Livi

Station House
Juanita F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Perfekte ligging, uiters vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die plek het die mooiste kamers. Ek sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hi Juanita,

Was wonderlik om jou hier by ons te he. Hoop ons sien jou gou weer in die toekoms. Dankie vir jou wonderderlike review op Travelground.
Liefde

Station House
Rachelle M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle M
Besigheidsreis

Smaakvolle dekor, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs, smaakvolle, netjiese dekor. Lekker geslaap. Sal weer bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Hi Rachelle, baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons heerlik om jul hier te hê. Hoop ons sien jou gou weer. As daar enige iets is waarmee ons kan verbeter om verblyf meer gemaklik te maak, moet asb nie skroom om ons te laat weet nie.

Groete,
Ilse Hougaard

Station House
Marleen F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf.

Dankie vir 'n gul ontvangs en kraakskoon verblyf. Ons gasvroue het ons tuis laat voel en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie ook vir aanbevelings vir doendinge in die omgewing. Ons sal weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Station House se terugvoer

Beste Marleen,

Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir die mooi woorde - dit word baie waardeer.

Ons sien julle sommer vinnig weer.

Vriendelike groete,
Livi en Ilse

Station House
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZDVkN2JlLTlhMzQtNDg0NS1hMzdlLTNkMzVhZDdhMjFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Watervliet Farm 1 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834650927172 18.954275126987