Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 3 Groenberg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Stay @ 3 Groenberg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tania J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Fantastic facilities with friendly hosts. Great value for money with all the necessary facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly daar en sal beslis weer terugkeer. Lekker bederf met beskuit en 'n sjokolade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Skoon, netjies en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

N teruggaan blyplek.

Baie lekker gebly, skoon, netjies en alles wat n mens nodig het was daar. Die gasvrou en kinders was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selwyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ekstras, soos bv die beskuit en sjokolade was waardeer.

Die Plekkie was skoon en netjies. Stil en mooi omgewing. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Ons het lekker gebly en heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker gebly. Gasvrou is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alti K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en aangename verblyf.

Ons het regtig baie lekker gekuier en die eenheid is heeltemal rolstoelvriendelik. Denise is 'n aangename gasvrou en ons sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Netjiese plekkie.

Lekker gebly. Gerieflik, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf.

Verblyf was uitstekend - baie netjies, goed toegerus, ligging uitstekend. Vriendelik ontvang deur eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcomed with open arms and left with new friends.

This is an awesome place to see Cape Town from as it is central for the city and inland. Short stays, yes, but long stays can be difficult. However, I highly, highly recommend it. The hosts cannot be faulted. Enjoy your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons wou hê, en meer!

Denise is 'n uitstekende gasvrou. Klein, persoonlike dingetjies in die eenheid wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Baie mooi netjies en gerieflik. Baie billik en mooi plek. Haar tuin is 'n lushof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies, waarde vir geld, verblyf naby aan Winkelsentrums en in stil woonbuurt.

Baie dankie Dolf en Denise. Ons het heerlik gebly. Die spesiale goedjies is raakgesien, soos die melk in die yskas, beskuit en kookwater en "cupcakes" tydens beurtkrag. Ons gaan verseker weer by julle kom bly en julle verblyf ook aanbeveel sover moontlik. Pragtige tuin en sonsondergang. Die een winkelsentrum is net om die draai, sommer stapafstand. Pragtige omgewing en heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met gasvryheid and bedagsaamheid.

Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat ons nodig het. Stay@3 Groenberg sal ons defnitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike blyplek met alles wat mens nodig het.

Ek sal verseker weer daar bly. Denise en Dolf gaan uit hulle pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Hermanus H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hermanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek en vriendelike eienaars.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Geriewe gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kuier in jare.

Gasvrou is bereid om agteroor te buig om ons kuier die moeite werd te maak. Ons word verras met kookwater vir koffie uit die hoofhuis as dit load shedding is. Julle het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Wiets, dit was heerlik om jou en Wilma by ons te he. Weereens gaste wat familie word.
Dankie vir jou mooi resensie. Kom asb weer.
Vriendelike groete,
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Tersia Landi T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia Landi T
Saam met vriende

Ons was baie hartlik ontvang, Denise was baie vriendelik en behulpsaam. Ons tydjie daar was baie vreugdevol.

Ek sal definitief die plek voorstel aan vriende en familie. Ons beoog om definitief weer daar te oornag 2024 (God willing) dit was naby die venue waar die event plaas gevind het en dit is ook naby winkel sentrum asook dit is veilig. Baie baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Liewe Tersia, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sien uit na jou kuier volgende jaar. Vriendelike groete. Denise

Stay @ 3 Groenberg
Sandy R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy R
Besigheidsreis

Very comfortable and clean, lovely host.

Very happy with the establishment. Host is super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vilaine D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vilaine D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Wonderlike staf!

Hulpvaardig, vriendelik, netjies. Ons het baie lekker hier gebly. Sal hulle beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly.

Gasvrou het my baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Barbara, dit was heerlik om jou hier te hê. Maak weer so asseblief. Vriendelike groete. Denise

Stay @ 3 Groenberg
Nelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en smaakvol.

Ons het baie tuis gevoel! Boekrak, koffie en beskuit en selfs 'n welkom sjokolade! Denise is hartlik en het baie moeite gedoen. Definitief een van die beste plekke waar ons nog gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Nelia, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik om julle hier by ons te he, maak weer so asb.
Vriendelike groete, Denise.

Stay @ 3 Groenberg
Tracey A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

All I can say is wow. Denise is amazing and we loved our stay there. She is a wonderful hostess and has an energy about her that you can't describe. Beautiful place and I rate her establishment a 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Dear Tracey,
Thank you for your kind words and lovely review.
Good luck with all the final arrangements for the big move. Shout if we can help with anything!
Kind regards
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Marlene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Pragtige plek, kan ontspan in die tuin.

Baie dankie aan die gasvrou, Denise, wat ons soos familie behandel het en ons het die beskuit en pizza baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Marlene, in 'n oogwink het julle van gaste na familie gegaan. Dit was so lekker om julle by ons te he!
Dankie vir jou mooi resensie.
Tot weer siens!
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Cindy-leigh S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like a home away from home.

Denise was an amazing host, super friendly and welcoming. Will love to visit there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Cindy-Leigh,
Thank you for your lovely review. It was a pleasure having you here.
Please do visit again.
Regards,
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Juan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J
Enkelreisiger

Huis weg van huis.

Ek het baie welkom gevoel. Eienaars was baie vriendelik. Alles was daar wat mens nodig het. Netjies en baie gerieflik. Boonop was ek baie bevoorreg om een aand hulle tuisgemaakte woodfired pizza te kon kry. Yum! Asook heerlike beskuit saam met koffie. Ek beveel die gastehuis gerus aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Bianca, dankie vir jou mooi resensie.
Kom weer.
Groete
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ontvangs, alles wat 'n mens nodig het en meer.

Dankie Denise vir julle vriendelike ontvangs, julle maak 'n mens tuisvoel. Sal julle verseker weer sien. Die eenheid het alles wat nodig is en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Johan, waardeer.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Kom weer!
Vriendelike groete,
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Christina G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina G
Enkelreisiger

Was die ideale verblyf en het 100% aan my vereistes voldoen.

Só gasvry ontvang deur Denise. Stay @ 3 Groenberg is ideaal geleë vir Durbanville kuiers en is veilig en ten volle toegerus. Gaste word bederf met onverwagte ekstras wat baie waardeer word. Sal definitief graag weer van hierdie gerieflike verblyf gebruik wil maak. Dankie Denise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Christine, dit was heerlik om jou hier te he! Dankie vir jou mooi resensie. Kom weer asb!
Tot volgende keer!
Groete
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Emri G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emri G
Saam met vriende

'n Huis weg van die huis af, baie spesiaal gevoel.

Ongelooflik lekker gekuier. Meer as 5 ster-gehalte! Denise was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Ons het so welkom en spesiaal gevoel. Klein goedjies soos sout, peper en olie was tot ons beskikking. Skoon, netjies en mooi. Lekker warm komberse op die bed. Ons wens ons kon langer aanbly. Lieflike tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Emri, waardeer. Dit was heerlik om julle hier te he. Kom weer!
Groete
Denise

Stay @ 3 Groenberg
Jaco En Chantelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en is baie goed ingerig vir operasie-herstel.

Dolf en Denise was baie vriendelik en hulle gee om vir hulle gaste. Het baie lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Enkelreisiger

Amazing.

The stay was great! The flat contained everything one needs. Denise was extremely accommodating and the flats were close to all amenities. Highly recommend the stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goeie omgewing, naby platteland en hoofpaaie, veilig, absoluut netjies!

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs, die plek is absoluut netjies, geen tekorte. Veilige parkering, geen onnodige geraas en inmenging. Goed geleë wat betref die hoofpaaie en besighede. Hou groot voordeel in vir huisvesting, ten opsigte van die beplande Winelands Lughawe naby Fisantekraal. Naby platteland vir verkenning. Die noordelike voorstede is die plek om te bly en te belê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Hannelie,
Dit was heerlik om julle by ons te he, ons is bly julle het die verblyf geniet. Maak weer so asb.
Vriendelike groete
Dolf en Denise

Stay @ 3 Groenberg
Anelda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en veilige blyplek.

Stay @ 3 Groenberg is 'n netjiese, goed toegeruste selfsorgeenheid in 'n veilige area. Kamer is goed toegerus. Beddegoed is skoon. Stort is ruim en daar is genoegsame handdoeke. Kombuis het alle nodige toerusting en eetgerei. Perfek vir twee mense. Gasvrou en gasheer het ons baie welkom laat voel. Stay @ 3 Groenberg word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Besigheidsreis

Friendly, spacious and good value for money.

Clean and safe thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Enkelreisiger

Heerlik, voel so kalm.

Was goed ontvang, tuis gevoel en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanita U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita U
Besigheidsreis

Netjies, skoon, veilig en beslis aan te beveel.

Baie dankie vir die gasvryheid. Plek is baie netjies en skoon. Baie veilig. Gasvrou het aan alles gedink wat mens kan nodig hê. Koffie en beskuit, toiletware, ens. Sal beslis weer daar bly en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Wanita, dit was heerlik om julle hier te he. Kom weer asb.

Vriendelike groete,
Dolf en Denise

Stay @ 3 Groenberg
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, see stars.

Alice was the perfect hostess. Room was spacious and comfortable full of all the little extras. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Noel, thank you for your review. It was lovely to have you here. Please come again.
Kind regards
Dolf and Denise

Stay @ 3 Groenberg
Alta D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam.

Verblyf is baie netjies. Persoonlike diens, veral toe dit beurtkrag was. Alle geriewe is beskikbaar in eenheid en naby hospitaal sou jy iemand wil besoek. Vensters nie almal bedek nie so aantrek moet in badkamer geskiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer Arniel, ek waardeer dit.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Dolf en Denise

Stay @ 3 Groenberg
Margret S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, peaceful accommodation with safe parking and within easy reach of several shopping centres.

We were warmly welcomed by our hostess. The accommodation has everything one would require. I spent several happy hours soaking up the sunshine and watching the birds in the charming garden. Several wine farms and good restaurants in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Margret,
Thank you for the lovely review.
Please come again.
Kind regards,
Dolf and Denise

Stay @ 3 Groenberg
Eleanore E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E

Die kuier was aangenaam. Ek sal enige tyd weer daar bly en dit definitief aanbeveel.

Baie ruim en netjies. Mense is ook baie gasvry. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Eleanore, ons is bly jy en Mason het lekker by ons gebly.
Dit was heerlik om julle by ons te he. Maak weer so!
Vriendelike groete,
Dolf & Denise

Stay @ 3 Groenberg
Sarita E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by Stay @ 3 Groenberg was so aangenaam en rustig. Gevoel asof ek by my eie huis is. Vriendelike gesin en altyd 'n glimlag.

Sal voorwaar weer by julle kom nes skrop en enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Hi Sarita, ons is so bly julle het tuis gevoel en 'n aangename tydjie by ons gehad. Dankie vir die lieflike terugvoer.
Dankie dat julle die plekkie so mooi versorg het.
Dit was vir ons net so lekker om julle hier te he! Tot volgende keer.
Groete,
Dolf & Denise

Stay @ 3 Groenberg
Margie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, what a beautiful little apartment and garden.

Such an unbelievable nice apartment, with friendly hostess! Will recommended it to everybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Margie,
Dankie vir die lieflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom asseblief weer!
Groete
Dolf & Denise

Stay @ 3 Groenberg
Jolize G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter vra nie.

Vir vriendeliker en meer behulpsame gasvrou, Denise, en gasheer, Dolf, sal jy nie maklik kry nie. Die eenheid is baie goed toegerus, netjies, skoon en veilig asook veilige parkering vir jou voertuig. Aandag aan klein detail is gegee. Ek sal enigiemand met die grootste vrymoedigheid aanbeveel om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 3 Groenberg se terugvoer

Goeie dag Jolize,

Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te he, julle is voorwaar ster gaste. Dankie dat jul die eenheid so mooi versorg en opgepas het. Ons hoop ons sien julle weer!

Vriendelike Groete
Denise van den Berg
Stay @ 3 Groenberg

Stay @ 3 Groenberg
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd63cc375e659e05ebda49346cd446daf7ff2bbd2f35ae785234a2ad8fb015d390c45bd9e677fa606510d8160b967f6bcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 3 Groenberg Way The Crest 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.817269079324 18.672678854631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem