Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 3 Groenberg

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ 3 Groenberg bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Durbanville. Daar is veilige parkeerplek en 'n aparte, privaat ingang vir gaste se gebruik.

Hierdie oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en daar is 'n dubbelbed, genoeg pakplek in die kas en 'n badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n stoel in die stort.

Daar is gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. WiFi is gratis beskikbaar. Die kombuis het 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Durbanville Mediclinic is slegs 3 km weg en Cape Gate Mediclinic 6 km. Durbanville het 'n rits winkelsentrums, restaurante en 'n wynroete met 12 wynplase wat Durbanville Hills, Meerdendal en Diemersdal insluit. Groot Phesantekraal wynplaas is om die draai. Durbanville is perfek geleë as jy die Kaap wil besigtig en is slegs 30 minute se ry vanaf plekke soos Bloubergstrand, Paarl, Stellenbosch, Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay @ 3 Groenberg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Stay @ 3 Groenberg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ 3 Groenberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd63cc375e659e05ebda49346cd446daf7ff2bbd2f35ae785234a2ad8fb015d390c45bd9e677fa606510d8160b967f6bcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 3 Groenberg Way The Crest 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.817269079324 18.672678854631