Stay @ C1 Green Oaks
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Rawson Street, Green Oaks Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ C1 Green Oaks is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Knysna Sentraal. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n Juliet-balkon en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Knysna Waterfront ongeveer 500 m weg. Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in staproetes, bootritte, seisoenale walviskyk, kajakvaart en tandem-paragliding.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Rawson Street, Green Oaks Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Rawson Street, Green Oaks Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang