Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Go Bela Bela

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Stay @ Go Bela Bela
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Simmone S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Simmone S
Gesin met tieners

Inhospitable host. Few amenities. I won't book that place again.

We booked a single night's stay for a family of 6 in 2 separate rooms. Upon arrival, we drove through lovely greenery into a well-kept compound. It was raining though, but the host did not allow us to drive in closer to the rooms to unpack our luggage. Also, the first question the host asked my husband is "What time are you leaving in the morning?". Quite rude, really. The rooms smelled stale, had many mosquitoes, spiders and cobwebs. We killed several spiders within the first few hours after arrival. The kettles were filled with old water that smelled unsafe to drink. The host struck our door at about midnight and shouted at us for laughing too loud as we played card games, saying we should go to sleep. In the morning, we woke up to marvellous scenery of the compound, lit by the morning sunlight. However, we were not even notified that a power outage had occurred while we were asleep, so we could not iron our clothes or use facilities that required electricity in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig. Gasheer is baie vriendelik. Naby aan Bela-Bela.

Baie "basic", niks fieterjasies. Tog kan mens gemaklik oorslaap vir 'n nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiewiet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kiewiet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer. Anton was baie gasvry.

Lekker gekuier saam met Anton en buurman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larry H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed only a few hours to sleep, was clean and neat, but never again single beds. Self-catering was a bit spare. No washing facilities for cups and saucers. We are not people who wash our cups in the handbasin in the bathroom.

Directions need revision. It is 6. 7 km on the R516; but from where? The circle! There is no 4x4 garage where we turn right. There are 2 cellphone towers and the farm is 200 meters from the first one. Not very well signposted, we had to find "Roodepoort 68" on the gate and phone a few times to ask. At night would never have found it, and would have had to ask for an escort from town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Gesin met klein kinders

The stay was excellent.

The owner should consider the following: Stay@GoBelaBele sign board. Allow guests to connect to Wi-Fi. Other than that Nicole's service is excellent and very helpful, and the hospitality at the guest house is very good. Thanks, Aton. Regards. Jacobus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Kamer was skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie, wardeer. Groete. Anton

Stay @ Go Bela Bela
Beverley B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paasnaweekwegbreek.

Heerlik en baie warm en vriendelik ontvang deur ons gasheer Anton. Baie netjiese en stil plek en alhoewel ons heerlik gekuier het, het ek 'n paar klein voorstelle wat miskien oorweeg kan word. 1) 'n Spieël in die badkamer (verskieslik sodat die mans by die wasbak kan skeer) 2) 'n Ovaal plastiekbak/emmer om vuil skottelgoed in te plaas om te kan spoel (ons moes skottelgoed in die badkamer se wasbak was) 3) Daar was net 1 rol toiletpapier vir 4 dae vir 2 mense (ek sou voorstel dat daar meer beskikbaar gestel word vir gaste wat verkies as langer as 'n aand te bly) - ek verstaan die instansie se "Stay @ Go" maar partymaal wil mense langer as net een aand vertoef. Ons kuier was baie lekker in die bosveld, die braai-area was lekker stil en gemaklik. Sal weer besoek. Dankie Anton vir jou vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi

Baie dankie.

Die vuil skottelgoed word altyd buite op die tafel gelos dan bring ek weer skoon skottelgoed.

Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Magda A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Baie naby geleë van waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi
Baie dankie, waardeer dit. Sien julle weer.
Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Chanre C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanre C
Gesin met klein kinders

The stay was great.

The pool could do with some renovation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi, renovations are being done in the winter. Regards. Anton

Stay @ Go Bela Bela
Natasha J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Baie dankie, ons het lekker geslaap en die mense is baie vriendelik. Plek is mooi skoon ook en als wat mens nodig het vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi
Baie Dankie wardeer baie

Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Corne N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net 'n oorslaapplek gesoek - het 'n troue daar naby bygewoon en dit het heeltemal goed vir ons gewerk.

Ons het wel bietjie gesukkel om presies te weet waar om af te draai na die plaas, maar Anton was net 'n foonoproep ver en was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roezette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roezette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en waarde vir geld.

Sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Dankie. Ons wardeer dit baie.
Groete,
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Tanya K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oornag, gesellig en gerieflik.

Baie lekker daar oornag ,als wat ons nodig gehad het en nog meer,baie behulpsaam en vriendelik ,dankie Anton, sal definitief weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie ek wardeer dit baie, sien julle weer in die toekoms. Groete, Anton

Stay @ Go Bela Bela
Valerie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, verskeie voëlspesies.

Word voorsien met eie hek remote wat voordelig is op sy eie (was nie verplig om voor 'n sekere tyd terug op perseel te wees nie). Sal aanbeveel vir die avontuurlike reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer.
Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Juan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan B
Saam met vriende

Maklik, vinnig en bekostigbaar.

Lekker plek om te bly as jy van plan is om lekker te kuier in Warmbad en plek nodig het om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Christa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Ons het net 'n plekkie gesoek om 1 nag oor te slaap. Kamer was skoon en netjies met alles wat nodig was. Anton was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie, ons wardeer dit baie.

Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Stephan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan N

Aanbeveel met reservasies.

Een dag/nag aanvaarbaar, goeie voorbeeld van definisie vir "basiese" geriewe. Egter niks verkeerd met netheid, sekuriteit nie. As daar WiFi was is dit nie duidelik gemaak nie. Aanwysings/identifisering van eiendom kan beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met vriende

Veilig en goeie ligging.

Plekkie is baie veilig, nabygeleë aan Bela-Bela, vriendelik verwelkom en diens wat uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi Ronel
Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Riaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met vriende

Skoon en netjie met lekker braaigeriewe.

Ons het ons aand se oorbly geniet en lekker op die groot stoep gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel V
Gesin met tieners

Goeie plek om te bly.

Sal beslis enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi, baie dankie waardeer baie.
Groetnis, Anton.

Stay @ Go Bela Bela
Chris N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, but clean & neat place.

Friendly staff and great place to explore the Bela-Bela area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Thank you very much.

Stay @ Go Bela Bela
Jolanda B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B
Gesin met klein kinders

Good night rest.

This place is nice and quiet for the purpose we used it. We attended a function close by. Nothing else to do here, but this suited us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars opelug en die atmosfeer is absoluut wonderlik.

Wonderlike plek vir venues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi. baie dankie, wardeer.
Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met vriende

Gemaklik en vriendelik.

Aangename plek met skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Dankie wardeer baie
Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Poppy L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy L
Gesin met tieners

Wonderful little getaway.

Place is simple but nice. Room has the basic things that you would need for a short stay. Clean pool and great garden. Perfect location, close to many of Bela Bela's amenities. There was no TV which suited us. Sometimes it's nice to just take a break from it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie
Wardeer
Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies met al die benodighede.

Ek het dit vreeslik geniet. Dit is 'n pragtige plek waar mens tuis voel die oomblik wanneer jy by die hek instap. Dit is naby aan al die nodige plekke en jy kry beslis waarde vir jou geld. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel en sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weggesteekde juweel.

Oulike, ruim plek net buite die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred S
Saam met vriende

Rustigheid in die bosveld.

Lieflike plekkie in die bosveld en gerieflik vir 'n nag se rus. Plekkie was mooi skoon, sagte bed en sal weer die plekkie bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plekkie net buite warmbad.

Baie stil en rustige omgewing. Kamers is baie mooi en netjies. Anton is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie waardeer. Sien julle weer eendag.

Groete
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Koos G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, kamers ruim genoeg en skoon, baie veilig en rustig.

Baie goed geleë naby Bela-Bela, vriendelik ontvang en kamers is ruim genoeg en skoon. As oornag of naweek bestemming is dit puik, veilig en rustig, sal plek beslis aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie sien julle weer in die toekoms.
Groetnis,
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Pietro K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro K
Saam met vriende

Rustige mooi oorslaap plek.

Is vriendelik ontvang. Mooi nuwe kamer. Mooi toegerus. Heerlike ruim en warm stort.Groen grasperk met swembad. Heerlike groot kuier afdak. Kon lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie wardeer baie sien julle weer in die toekoms.

Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Nkosinathi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nkosinathi M
Gesin met klein kinders

It is a lovely, neat and quiet place.

On the positive side, the place is nice, quiet and lovely. Clean lovely rooms with neat beautiful bathrooms. However, on the negative side is that they have no television and their swimming pool was empty with no water in it. The absence of television was obviously unbelievable. I never thought this day and age one would find a B&B or self-catering accommodation without such a basic necessity. Though this scenario created a nice opportunity for the family to bond, but once that was over, we were bored to death. The place has not covered parking for cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Hi Nkosinathi,
I did inform you that the TV was struck by lightning and the pool is under construction, as you can see it is not painted yet.
Thank you.
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Selina M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina M
Saam met vriende

Pleasant place to stay.

A swimming pool would be a great addition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier.

Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan, alles was skoon en netjies en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qunessa V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Qunessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Skoon en netjies, maar geen swembad, kaartfasiliteite of gemeenskaplike sitkamer of kombuis soos genoem nie. Die parkering is ook nie onderdak of veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and peaceful environment.

Not the place to go if you looking for a party, but definitely the place to be for a quiet getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Beste Katlego,

Baie dankie, sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Marli J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marli J
Besigheidsreis

Netjiese basiese verblyf.

Verblyf is basies, maar baie skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Sien uit na die swembad wat tans in wording is. Kan dalk wel oorweeg om 'n spieël in die badkamer op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontmoet.

Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Gillean N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Go Bela Bela se terugvoer

Baie dankie. Ek sien uit om julle weer te ontmoet. Lekker dag verder.

Stay @ Go Bela Bela
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Roodepoort Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec233b9b3bc06b05011cc127a5de19af64bbd9d084852f9bae68d58073e79c8fac9abe57b189e543ce9fb4461c524c0a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R516 Farm Roodepoort 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.894728383864 28.221677541733