Monument Park Akkommodasie by Stay2Live Monument Park | LekkeSlaap
+23

Stay2Live Monument Park

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 58, Monument Park, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 R18 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay2Live Monument Park is in 'n gevestigde voorstad in die ou Pretoria-Oos tussen Waterkloofrand, Erasmusrand en die bekende Waterkloof Gholfbaan.

Die unieke venue bied 4 luukse selfsorg-woonstelle in 'n veilige woonbuurt. Elke eenheid het sy eie ingang, onderdakstoe, ’n toegeruste kombuis, TV en ’n en suite-badkamers. ’n Privaat onderdakstoep met braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.

Gaste sal veilig wees aangesien die perseel elektriese omheining asook gewapende reaksie het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stay2Live Monument Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Korhaanstraat 58, Monument Park, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Stay2Live Monument Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R20 000
Vanaf R18 000
per nag (plek vir 2)
was R20 000
Vanaf R18 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 58, Monument Park, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxEWNz8MauNEKU4hjUugH1pKHwGyF4jvc6iUcH2DRBKytWVxi4k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R20 000, nou Vanaf R18 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 58 Korhaan Street Monument Park 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.794198354553 28.232485084061
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za