Stay a Day Guest House
3 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming as jy deur die Noord-Kaap reis.
Die verblyf bestaan uit 12 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied en lugversorging, en suite-badkamers en kombuisies het. Ander geriewe in die kamers sluit TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Elke kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Al die kamers het hul eie privaat ingange en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 3 resensies vir Stay a Day Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ligging
- Visserstraat 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Stay a Day Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom