Stay at DelMonté

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay at DelMonté is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middel van Potchefstroom. Die kompleks is ideaal geleë naby die Ou Teologiese Skole, restaurante en ander geriewe.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met onder andere Russell Hobb-toebehore en 'n Whirlpool-wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi. Dit lei na 'n klein balkon met 'n braai-area en 'n klein tafel met sitplek wat oor die omliggende omgewing uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Stay at DelMonté is net 4 km van die Potchefstroom Internasionale Lughawe af en naby Witrand Psigiatrie en Mediclinic Hospitale.

Slaapplek

'n Bespreking by Stay at DelMonté sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay At DelMonté gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 590 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za