Stay at DelMonté: Unit 11
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoffmanstraat 74, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 590 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Stay at DelMonté: Unit 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middel van Potchefstroom. Die kompleks is ideaal geleë naby die Ou Teologiese Skole, restaurante en ander geriewe.
Die woonstel beskik oor 2 en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met onder andere Russell Hobb-toebehore en 'n Whirlpool-wasmasjien-tuimeldroër.
Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi. Dit lei na 'n klein balkon met 'n braai-area en 'n klein tafel met sitplek wat oor die omliggende omgewing uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Stay at DelMonté: Unit 11 is net 4 km van die Potchefstroom Internasionale Lughawe af en naby Witrand Psigiatrie en Mediclinic Hospitale.
Slaapplek
’n Bespreking by Stay at DelMonté: Unit 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoffmanstraat 74, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Stay at DelMonté: Unit 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoffmanstraat 74, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom