Stay at Fleur

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay at Fleur is 'n knus selfsorgeenheid in Bloemfontein vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede, soos museums, restaurante, Bloemfontein dieretuin en die Botaniese tuine boomroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Stay at Fleur sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay At Fleur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R375 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za