Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Awhile

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Stay Awhile
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantelle Francis V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle Francis V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet daar.

Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim netjiese skoon luukse woonstel met absoluut alles in. Ons het heer.

Dit was absoluut fantasties. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie J

Stukkie hemel op aarde.

Stay Awhile is waarlik 'n stukkie hemel op aarde. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Dis die perfekte plek om af te skakel van die alledaagse gejaag en weer mens te word in die stilte met die geruis van die see in die agtergrond. Dis silwerskoon en netjies en voel sommer soos mens se eie huis weg van die huis. Dit was ons eerste besoek, en beslis nie die laaste nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Elanie,

Baie dankie vir 'n pragtige resensie.
Dankie ook aan julle vir die perfekte gaste!
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Johan & Ilse

Stay Awhile
Liezl L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het, naby die see.

Ons het ons week vakansie by Stay Awhile baie geniet met ons 2 kinders en kan die verblyf vir enigiemand aanbeveel. Dit is regtig a 'home away from home'. Selfs 'blockout' blindings in al die kamers wat help met kinder middagslapies! Die eenheid is netjies, skoon en stylvol meubileer met puik kliëntediens van Ilse en Johan. Baie dankie ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Liezl, baie dankie vir 'n puik resensie.
Ons waardeer julle. Sien julle 2024.
Groete
Johan en Ilse

Stay Awhile
Marius C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige en wonderlike tyd by Stay Awhile.

Stay Awhile is 'n veilige, pragtige, netjiese en skoon huis en die week wat ek en Ansie daar vertoef het was rustig en ons batterye is weer herlaai. Ons sal weer daar inval as ons rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Marius. Baie dankie vir julle resensie.
Ons is baie bly dat julle, julle tyd geniet het en heerlik gerus het.
Sien julle weer
Groete
Johan en Ilse

Stay Awhile
Andriette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette V
Gesin met klein kinders

Die plek het ons verras. Dit is baie groter en ouliker as wat jy in die foto's sien. Daar is tot elektriese komberse op die matrasse wat waardeer word op koue aande. Als was goed besorg en deurdink.

Great plek en sal dit aanbeveel. Die diens was ook goed gewees. As ek nou regtig iets moet fout vind sal dit die opsies van kussings op die beddens wees omdat almal nie harde kussings verkies nie. Maar anders is alles anders spot on en baie, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Andriette
'n Groot dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Sterkte met julle nuwe pad in die vreemde.
Hoop ons sien julle weer wanneer julle terug is in SA.
Groete
Johan en Ilse

Stay Awhile
Ilze B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Volledig toegerus met huislike atmosfeer.

Nie die gewone 6-koppies-6-messe-en-vurke-verblyf nie. Die plekkie is heerlik toegerus wat voel soos kuier by familie (sonder die familie) met heerlike kuierareas veral as die weer nie altyd wil saamwerk nie. Mooi skoon met alles wat jy nodig mag hê. Ilse, ons gasvrou, was vriendelik en behulpsaam wat meegehelp het dat ons rustydjie heerlik en ontspanne was. Die plekke is gerieflik geleë met direkte toegangsroetes na alle besienswaardighede. Het veilig en ontspanne gevoel wat beteken dat ons goed uitgerus kon terugkeer huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Ilze
Dankie vir 'n puik resensie.
Ons waardeer julle.
Groetnis
Johan en Ilse

Stay Awhile
Deoné K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoné K

Wonderlike verblyf, skoon, netjies, goed geleë.

Het verskriklik lekker gebly. Daar alles wat mens moontlik nodig kan kry, van bakgeriewe tot bordspeletjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Awhile se terugvoer

Beste Deone
Baie dankie vir ons 1ste resensie.
Ons is baie opgewonde oor nog meer sulke oulike gaste soos julle.
Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Ons waardeer julle.
Groete
Johan en Ilse

Stay Awhile
Hannely L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hannely L

Weelde.

'n Lieflike, weelderige, met sorg gemeubileerde plekkie om jou vakansie onvergeetlik te maak. Ek beveel hierdie verblyf met die grootste vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddccf1be97d43aa84cbd3a8bfa65651899c7785e0ff5477f3a6fd57d816dc5ea9e1648b78bc02319d5ccbede5240c15d6e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Off the R102 St Ellen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060347286692 22.205510635795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem