Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Harties Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Stay Harties Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly en die plek is heel rustig en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Comfortable place with beautiful gardens, very suitable for families with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super.

Pragtige tuine en pragtige mense. Vriendelike staf en baie behulpsaam. .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell B
Saam met vriende

Baie rustig en huislik.

Baie lekker gebly. Was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

It was really amazing and private, loved the little braai area and was shocked to see it was cleaned when we got up. We enjoyed our stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Heerlike rustige plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I felt disrespected and cheated. False advertisement.

My stay was a nightmare. I was informed that unit6 was given to a person because they wanted to stay next to their friends. I was offered unit8, which was definitely a downgrade. The furniture and decor were cheap and outdated. There were no tiles on the floors and in the kitchen. There was only one window and one sliding door at the entrance, no ventilation or air-conditioning in the room, and no door or curtain in the bathroom and shower. The unit was secluded away from the main building. We were three couples staying in the unfinished setup, of different ethnicities - coloured, black, and Indian.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Pragtig versorgde oord.

Rus en vrede, vriendelike personeel, lieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luchelle W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchelle W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was ongelooflik lekker. Daar was water op die vloer in die kombuis en die handdoeke was bietjie oud teenoor die res van die goed in die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Mooi groot en skoon accommodation.

Oorslaap was gerieflik en ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisma O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O
Enkelreisiger

Blerrie netjies!

Dit was een van die skoonste plekke wat ek nog bespreek het en beslis soos die nuwe advertensie — blêrrie netjies. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The venue was perfect. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Baie dankie aan Stay Harties en hul staf vir hulle verwelkoming en gasvryheid. Dit is so 'n lekker plekkie om in te bly. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim verblyf en tuine.

Alles wat mens nodig het, en baie groot.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Inanda B
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend.

Van die gaste het gedrink en geraas tot 3uur in die oggend. Dit was uiters onaangenaam en ek voel die bestuur moes iets daaraan gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Hallo Inanda,

Die reels word aan almal verduidelik en soms kry jy daai een wat hand uitruk.

Die personeel is ongelukkig nie 24uur aan diens nie en hoor nie altyd wanneer mense luidrugtig raak nie

Situaties word alhoewel hanteer wanneer ons dit sien of ons in kennis gestel word

Baie jammer vir die ongerief, ons neem nie die resensies ligtelik op nie en doen moeite om te verbeter om dit vir almal gerieflik te maak.

Stay Harties Accommodation
Christian N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent services and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda J
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Vriendelike personeel. Skoon en netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjiese eenhede.

Pragtige gronde. Ons honde was ook heerlik gerus en tuis. Baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy Puleng M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy Puleng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

We had a great time, the place is amazing and safe at the same time. I would definitely make a short left again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manikum G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manikum G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and quiet.

The manager Koos was super friendly and obliging. The unit we occupied was very clean with fresh towels and toilet paper supplied on arrival. It was great for our little dog with plenty of space to take him for walks. The ceiling fans worked even when there was loadshedding. All the facilities were well maintained including the sparkling pool. It was extremely hot and the ceiling fans helped cool us a little but the establishment should consider aircons for the future.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Gesin met klein kinders

Dogs chasing kids and they were not free. Water and lights on and off.

Not happy about dogs. Water coming out slowly. On and off electricity when there's no load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreeknaweek.

Die eenheid was baie skoon en netjies soos wat dit voorgestel word op die web. Dit het die basiese goedjies wat mens nodig het. Enigste nadeel was die loadshedding oor die naweek maar die ligte en die dakwaaiers het steeds gewerk gedurende die tye wat die krag af was wat 'n voordeel is. Die waterpark wat langs die perseel is, het nogal baie lawaai met harde musiek maar darem net gedurende die dag. Die erf bied lekker speelplek vir kinders en al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangename verblyf met gasvrye mense.

Eenheid was netjies met alles nodig vir 'n heerlike verblyf met almal wat baie gasvry is. Sal dit aanbeveel aan al my vriende en familie. Dankie Stay Harties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla M
Saam met vriende

Enjoyed our stay at the place.

Will advised the owner to put some coffee and tea sachets in rooms and since they've mentioned that their water are not good, they could put some 2 liter bottled water in the fridge for guests. The couches also can be used when one is traveling with kids, not comfortable when used by adults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vogun D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vogun D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It's beautiful, it's peaceful, but they need to update the pool area a bit and there's too many dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi M
Saam met vriende

Peaceful.

The Guesthouse is situated at the bend and the road does not provide easy entrance coming from Brits side, cars are coming at a high speed and we were almost knocked down by a car that was traveling very fast and even though I indicated that I am turning there was too much hooting for me as if drivers did not understand that I am turning to the right. I think they should ask the municipality to split the road for them. Their name board is also not visible enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Good day Lindi,

Apologies for the confusing lines that the municipality marked recently on the road.
Road raging drivers are however out of our jurisdiction and control.
We had an argument with the municipality during the marking of the lines, but with no success.

We do have sign boards which are displayed not too visibly to prevent walk-ins and from people disturbing us in the morning hours. Accommodation through pre-bookings only to keep our estate exclusive.
The directions on Google Maps are correct and should take our guests to the right location.

Kind regards

Stay Harties

Stay Harties Accommodation
Amanda T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en veilig.

Ruim chalet. Voldoende kaste. Pluspunt met kaste in badkamer. Skoon en netjies. Gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Baie groot en skoon verblyf.

Goed ontvang en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V
Saam met vriende

Baie lekker.

Vriendelike diens, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franchen J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franchen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Mooi en netjiese kamers en badkamers. Die plek was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Saam met vriende

It was a lovely stay, thank you. Real pleasure with loadshedding as we still had lights and Wi-Fi.

Harties is a good location for a break away from home and close to Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molene S
Saam met vriende

Groot, gerieflike eenheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, tidy and reasonable.

Room was very big, plenty of hot water. Very clean, grounds are clean and tidy. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rethabile L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rethabile L
Saam met vriende

Nice quiet and easy to find place. Rooms are big and spacious.

Rooms were a bit dusty, and the heater was not really helpful in the cold weekend, but above all we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Hallo Rethabile,
Yes the winter is cold indeed. I'm sure that the extra blankets kept you warm in bed at least.
We have however installed new wall mounted heaters in each living room and bedroom in all the units.
Apologies for the dusty rooms, attention is given.
Kind greetings from the StayHarties team.

Stay Harties Accommodation
Michael S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegkomplekkie sentraal geleë.

Wonderful, thank you for your time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi selfsorgplek in Harties.

Was baie verras oor die mooi selfsorgplekkie in Harties ,personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die selfsorg is baie netjies ingerig, skoon en alles wat jy nodig het te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andiswa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andiswa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

Room was nice and clean. Spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dené K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek saam my persoon dit was vreeslik lekker gewees, netjiese en rustige plek. Het gevoel asof ons, in ons eie woonstel bly. Dankie Stay Harties vir die netheid en goeie diens. Ons sal definitief weer julle kant toe kom.

Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het en as daar iets is wat jy kort kan jy net gaan vra. Die kliëntediens is ongelooflik en almal is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonja V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonja V
Saam met vriende

Baie netjiese en groot akkommodasie.

Dit het baie erg gereën, en die krag het afgegaan, maar ons het dit nie eers agtergekom nie. Daar is solar ligte en ons kon nogsteeds lekker braai onder die afdak. Blyplek was baie skoon en netjies binne. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon sal verseker weer daar oorbly.

Pragtige tuine rondom die plek, vulstasies, winkels en restautante lekker naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaitlyn E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlyn E
Saam met vriende

Aangenaam, rustig en werklik n plekkie om vir jong mense aan te beveel. Is in 'n wonderlike area ge-allokeer en dit het baie oulike plekkies om te besoek net 'n klip gooi weg. Die verblyf was fantasties en ons het baie van al die ekstra klein goedjies gehou.

Dit is werlik 'n wonderlike plekkie om te bly en sal hulle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Langnaweek.

Het 'n wegbreek nodig gehad saam met my meisiekinders. Het die area daarvan besigtig. Die cottage het alles gehad wat mens benodig. Het van die braai gebruik gemaak wat gerieflik langsaan wees. Die onderdak is veilig vir karparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room is nice but the service is poor.

The service was very poor, they don't change our towels, they don't clean for us, I didn't like the fact that before we checked out they had to come and inspect even the cutlery if we have stolen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Good day Itumeleng,

This is not a guesthouse that serves breakfast and has daily cleaning services. We would have, however, gladly assisted with cleaning and clean towels should you have asked.

Our units are self-catering with a fully equipped kitchen, it is standard practice to check inventory upon departure, most places charge a breakage deposit for this purpose.

Apologies if you were offended by it.

Kind regards

Stay Harties Accommodation
Shaun E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid vir kort verblyf.

Ons verblyf by Stay Harties het redelik glad verloop! Die personeel was baie tegemoetkomend met wat ook al binne hul beheer was en het probeer verseker dat die verblyf goed is. Die eenheid was netjies en skoon met meeste toerusting en meer wat mens vir kort verblyf kan benodig. Die eenheid maak gebruik van 'n slim-geyser stelsel waarvan die kontrole in die slaapkamer is (let wel dat die lig wat afgegee word redelik skerp is in die nag). Die lokaal is langs 'n redelike besige pad, so mens sal elke nou en dan 'n voertuig hoor wat lawaai. Let wel dat die area in geheel nie baie goeie selfoonopvangs of internettoegang het nie, so dis goed om eie internet met 'n waardige verskaffer saam te being en self toerusting daaraan te konnekteer. Die area het ook meestal boorgatwater, maar gelukkig is daar talle winkels rondom wat gebottelde water verkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Fantasies.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi M
Gesin met tieners

Very good.

The stay was excellent except for minor challenges of electricity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Goretti N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Goretti N
Saam met vriende

It was a restful stay and enjoyed my stay there.

Definitely a great weekend getaway. It is well situated, close to all ammenities and very well looked after. It was clean and the owner and Koos are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Absolutely awesome. From the time of arrival to the time we left, we were well taken care of.

The caretaker, Koos was amazing. His warm welcome on arrival really left a good first impression of Stay Harties. Throughout the weekend, he checked in and ensured we are good. Everything was as per the pictures as well. Really lovely. The WiFi was the only challenge, but definitely not a deal breaker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindisiwe Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully welcomed and peace and quiet stay.

No noise or late blusting music. Clean spacious and safe environment. Well kept grounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlamalani M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlamalani M
Gesin met klein kinders

The place is nice and closest to most facilities.

The place is nice and quiet also close to shops and facilities however I think they need to clean the apartment thoroughly. The blinds and under the beds was dirty. And the bedding sheets had stains and. Lastly I didn't understand why guests need to pay R150 for daily cleaning of the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Good day Hlamalani,
Apologies if you have found that the apartment was not clean enough, we have improved our cleaning check list to ensure that our apartments will be kept up to standard. We would have however immediately assisted should you have brought it under our attention as per the Guest Information Sheet in the apartment.
This is not a Guest House, therefor daily cleaning are available upon request for guests that stays for longer periods of time and wishes to make use thereof.
Kind regards

Stay Harties Accommodation
Christofer V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christofer V
Gesin met tieners

Die verblyf was goed, maar die plek benodig lugversorging in die warm weer.

Die ontvangs was baie goed. Plek netjies met alles wat benodig word. Potjiekospotte sal help indien die krag afslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Stem saam Chris, die waaiers help nie altyd wanneer dit so verskriklik warm is nie, wat ook darm nie altyd die geval is nie.
Ons kyk egter daarna om eersdaags lugversorgers te installeer.
Daar is verseker potjiekospotte en gasbottels op bystand asook lampies indien die battery uitloop, wat ook nog net een keer gebeur het.
Vriendelike groete

Stay Harties Accommodation
Noko M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noko M
Saam met vriende

We had fun we have enjoy our stay in Harties.

My special thanks to Koos the caretaker, he was always there for us when we need anything as well as Charles he was always concerned about our happiness regarding our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seitshiro S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seitshiro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay. Place is perfect.

Excellent, would recommend it any other time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mr Otto M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Otto M
Gesin met klein kinders

A welcoming place quite and refreshing for a getaway.

A swimming pool wil add more value as well as back up generator or solar to adres loasdshedding problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Good day Bunki,

Thank you for your suggestions.

Indeed we did install a swimming pool in November and was completed in early December. Sorry that you have missed out. You will have to come again!!

As per our information sheet in each unit, all lights are connected to a solar backup system, unfortunately not the plugs as yet as we are planning to upgrade our system in due time.

Stay Harties Accommodation
Mike W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just as per pictures. Nice place to stay. Value for money.

Great hosts, clean and everything you need. Good news - a swimming pool is being installed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paballo D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo D
Saam met vriende

Wonderful.

The place is so nice and clean, it’s exactly like it is in the pictures. Very safe and fun. Definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi F
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly. Perfek vir ons gesin.

Ons het net vreeslik gesukkel met internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan S
Gesin met tieners

Great.

I thought there were three rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Hello Alan,

The information on the listing is correct, it indicates 2 bedrooms, apologies for the inconvenience.

Stay Harties Accommodation
Heindrigh W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Die eenheid was baie netjiea en skoon. Die mense is baie vriendlik en het baie gehelp. Ek sal defintief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engelie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engelie O
Gesin met tieners

Die ruimte is baie netjies en die eienaar besonder aangenaam - het selfs vir ons 'n potjie geleen toe die lus vir potjiekos ons pak.

Alles in die woonstel het gewerk en ek het die aandag aan detail waardeer - messe, bakke, wasbakke, warm water, pakplek ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan R
Saam met vriende

Fantastic place.

I had a very pleasant stay with a few friends. We will most certainly go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Enkelreisiger

Sien sterre.

Skoon en netjiese eenheid wat sentraal geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebaone M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebaone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay

Stay Harties is one of the best places I’ve stayed at and Charles is a very good host who makes sure that you have a nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshidisi S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Motshidisi S
Saam met vriende

Fun and happiness was the order of our stay.

Everything was perfect, best service ever, will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pana P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to be

Thank you Charles, your apartment was so much more than expected and great value for money. Modern kitchen stocked with absolutely everything we could need. Comfortable beds. Very central location, with lots of shops, restaurants, etc. within walking distance, or a short drive away. Safe parking with friendly dogs. Will definitely consider going back again. Thank you Charles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Veilige, splinternuwe eenhede.

Eenhede is vir selfsorg toegerus met alles wat jy nodig het. Silwerskoon, voldoende kwaliteit linne. Vriedelike ontvangs, personeel beskikbaar vir inligting maar maak nie inbreuk op privaatheid nie. Voldoende sekuriteits maatreëls voel veilig. Sal beslis weer daarvan gebruik maak en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosipho M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M
Gesin met klein kinders

Lovely stay

We had a lovely stay, but I think the place would be better in the summer because the geyser is not hot enough and there was an issue with the electricity tripping pretty often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Hello Nosipho, thank you for your feedback.
Ifafi experienced cable problems at the time which caused electricity failures.
The working of the Geyser Wise System was probably not explained to you properly.
Clear instructions are added to each unit to avoid disappointment.

Stay Harties Accommodation
Klaas M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay Harties is a very nice place, we enjoyed our stay only disappointment was our last day where we did not have hot water to bath.

We had to use cold water to bath on the very cold Sunday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Harties Accommodation se terugvoer

Hello Klaas, Apologies about your cold water experience. The element on the geyser wise system was probably not switched on. We will make sure that instructions are more noticeable.

Stay Harties Accommodation
Chenique M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenique M
Saam met vriende

Cosy, affordable, value for money.

Great accommodation as well as entertainment. Very central to attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Excellent service and value for money - suited our needs perfectly as we were travelling for an event at Iron Throne bike park.

Very accommodating, very clean, very comfortable, well appointed unit. Excellent service and attention to detail. We will book again should we compete and Iron Throne again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlene F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en als wat nodig is vir 'n selfsorg.

Daar is ook braaigeriewe. Is net naby 'n hoofpad met baie verkeer, maar dit het nie gepla nie. Ons sal verseker weer gebruikmaak van Stay Harties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Gesin met tieners

Wat 'n aangename ervaring.

Van personeel wat meer as bereid is om uit hul pad te gaan om te help, tot vlymskerp messe in die kombuis. Ek sal voorwaar weer van die akkomodasie gebruik maak. Die verblyf is skoon en netjies. Daar word aan die kleinste detail aandag gegee ,soos bv.skerp messe in die kombuis, wat altyd 'n plus punt is. Die personeel het uit hul pad gegaan om behulpsaam en vriendelik te wees. Sal definitief weer by Stay Harties oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met vriende

Netjies.

Sal weer daar bly. Baie lekker braaiarea en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Baie gesellig, vriendelik en netjies.

Stay Harties is 'n lieflike plek naby vele markte, restaurante en winkels. Ons is op tyd verwelkom deur vriendelike eienaars wat spesiaal die woonstel vir ons en ons kinders ingerig het. Ons waardeer die ekstra moeite en woonstel was baie netjies met geen ekstra tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Plek is netjies en skoon.

Het 'n probleem met die TV en WiFi gehad. Ons en die kinders kon nie die WiFi en TV geniet nie. Daar was extenders net in 2 ander eenhede. Die eienaar se WiFi is onbetroubaar. Moenie gratis WiFi adverteer dan nie. Sit dan eerder nie smart TV's in nie. Die kinders was baie ongelukkig oor die WiFi. My WiFi by die huis is nie onbetroubaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté D

Dit was 'n heerlike kuier saam met familie.

Alles was gerieflik en netjies en mooi skoon. Dit is mooi ruim vertrekke en kan 'n lekker kuier huisves. Die tuine en grasperk is besonders en lekker om te gaan stap of piekniek hou. Die personeel, Gusta en Koos, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal defnitief weer daar 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Ideaal geleë, netjies en vriendelike diens.

Stay Harties kan ons definitief aanbeveel. Dit is naby als. Gusta, die gasvrou, is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die woonstel is baie netjies en lekker groot. Lekker braai-area en lekker buitespasie vir die kinders. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met vriende

Skoon, bekostigbaar en waarde vir geld.

Pragtige eenhede met skoon fasiliteite. Eienaars maak enige geleentheid baie spesiaal. Die Wi-Fi is fantasties en die plekkie is perfek vir gesinne en vriende wat bietjie wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Gesin met tieners

Rustige familiekuier.

Stay Harties is fantasties, eienaar is baie gasvry en vriendelik, behulpsaam. Die eenheid was regtig baie netjies, alle geriewe wat nodig is, skoon. Tuine is vreeslik mooi. Dit was regtig lekker bly, en sal dit aanbeveel vir Harties verkenning, redelik in die middel van alle aantreklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Perfect.

This accommodation is really value for money. I would recommend anyone to definitely stay here. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene N
Saam met vriende

Amazing.

Its a very nice neat place n friendly owners, would go back any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurietta P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zurietta P

Modern, waarde vir geld en alles wat jy nodig het en nog meer.

Ons blyplek was baie netjies en beddegoed was van baie goeie gehalte en luuks. Verblyf was baie ruim en het soos 'n semi huisgevoel. Tuine mooi netjies en hope plek vir kinders om te speel en baie veilig, kinders kan orals rondhardloop sonder om hulle die heeltyd dop te hou. Die gasheer het blitsig gereageer wanneer ons vrae of iets benodig het. Lekker sentraal geleë en met min moeite die naaste mall of winkel besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oabile S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oabile S
Saam met vriende

Excellent service.

Very accommodating and ensured a safety stay as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great.

The customer service was great, they were very helpful and quick to help too. Very friendly and the room was very beautiful and clean, it had everything a person needed. Loved every moment of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met vriende

Great and welcome. Lovely unit.

The staff is very friendly and goes out of their way to make us feel welcome. They really took good care of us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49565d8510b3f8485cfc56e0bd320114ff34e2823cf3de8a9a0c4b1f73e5fd24a56f783668374abe1801cdf7b8b4f2da1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728904890875 27.900340855122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem