Magalieskruin Akkommodasie by Stay-Inn@Erika | LekkeSlaap
+17

Stay-Inn@Erika

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 450, Magalieskruin, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stay-Inn @ Erika is in Montana, 'n stil voorstad noordoos van Pretoria geleë. Dis ideal vir sakereisigers en gaste wat die hospitale in die area moet besoek.

Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit en ontbytgraan word met aankoms voorsien. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en klerekas, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, 'n haardroër, WiFi en 'n enkelmotorhuis.

Beauty@Erika is 'n skoonheidsalon op dieselfde perseel en bied behandelings aan gaste en die publiek, per afspraak gereel.

Stay-Inn @ Erika is 10 km vanaf die Wonderboom Lughawe, 8,2 km vanaf die Life Eugene Marais Hospitaal, 2,1 km vanaf Die Netcare Montana Hospitaal en slegs 2,3 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum. Die naaste supermark is 350 m weg en daar is ook verskeie ander supermarkte binne 2 km vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay-Inn@Erika sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Braam Pretorius-straat 450, Magalieskruin, Pretoria, 0159, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 450, Magalieskruin, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4f4ec789c20b36fed268b7ea63724115311a951ebc824a4abbed115923cbfdece2def41d9262f4c37d9b0b10aade9782bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 450 Braam Pretorius Street Magalieskruin 0159 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.686825 28.234907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za