Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Salty

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 gaste sowat 400 m van die strand in Kommetjie af en is net 1 km van verskeie winkels en restaurante.

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en perkalkatoenlinne en handdoeke word voorsien.

WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die kamer word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik.

Kommetjie het 'n baie mooi swemstrand waar gaste ook branderplank kan ry en daar is 'n getypoel wat dit ideaal maak vir gesinne met klein kinders. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede in die area soos die Slangkoppunt-vuurtoring en Imhoff Farm besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d41ccd0291bede4ed4b9a505f28c3b2a7a728ed1d70a45172275403cd55a40614aafe3d2f2c75cf8b9f36ee3f6095e3e999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13818 18.33276