Steenbok Farm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Steenbok Farm Cottage bied selfsorgverblyf op 'n wildplaas aan die voet van die Witzenberge wat 65 hektaar groot is en dit is 6 km van Wolseley af. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek vanuit die stadslewe.

Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, gratis seep, sjampoe en opknapper.

Die kothuis het 'n ruim, goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toerusting. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met bankies en sitplek, en die aangrensende sitkamer spog met 'n groot kaggel.

Die leefarea lei na die stoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en op die omliggende berge. Die kothuis bied ook gratis WiFi. Troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom indien dit vooraf gereël word. Die kothuis het 'n omheinde grasperk waar troeteldiere lekker kan speel. Daar is ook 2 gemeenskaplike swembaddens by die 2 konferensie-venues op die perseel. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Steenbok Farm Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kaggel

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Steenbok Farm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 720 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za