LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbok Guest House | LekkeSlaap
+8

Steenbok Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Louw Straat, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Steenbok Gastehuis is die ideale oorslaapplek vir gaste wat op pad is na die noorde of die suide. Dit is 150 km van Calvinia in die suide af en 150 km van Kenhardt in die noorde af, so dis die ideale oornagplek.

Die gastehuis se kamers is smaakvol opgeknap en beskik oor geriewe soos TV's met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging.

Ontbyt word elke oggend bedien. Daar is ook 'n stoep met 'n afdak en 'n braaiplek. Braaipakkies, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Steenbok Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 68 Louw Straat, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Gaste dink Steenbok Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Louw Straat, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NjlhMDNhLWNmOWMtNDY3Zi04NDU0LWMzOTBjM2VlOTljYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 68 Louw Street Brandvlei 8915 Noord-Kaap 086 999 0018 06:00-20:00 10:00 -30.471583397744 20.480781872353
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!