Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbras 15

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 82

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Steenbras 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stefan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Baie lekker gebly!

Baie lekker huis met 'n groot stoep en 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met vriende

Genotvol.

Was baie lekker en sal weer kom kuier daar. Die huis was naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons gesin was vir 4 aande by Steenbras15. Ons het die dorpie Strandfontein so geniet! Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi, en die huis se kombuis is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het, en meer. Ons sal beslis weer die huis besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E
Saam met vriende

Heerlik!

Alles wat ons moontlik kon nodig kry, was daar! Die huis is gerieflik met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy J
Besigheidsreis

Home from home.

Well situated, we could look at the ocean, see the sunrise, it was home from home when we got back from working on site all day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D
Gesin met klein kinders

Lieflike huis met pragtige uitsig. Beskut teen wind.

Huis het alles gehad wat ons nodig het. Ons kon lieflik ontspan, want die skottelgoedwasser het gehelp met skottelgoed en die wynyskas om die wyn lekker koud te hou. Sagte handdoeke en beddens wat jou omtrent lekker laat slaap. Huis is ook naby die kommetjie wat dit gerieflik maak vir ouers wat gereeld moet gaan speel of kinders vat vir roomys. Dankie vir 'n lieflike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras 15 se terugvoer

Hi Jani,

Thank you for the kind message. We are glad you enjoyed your stay.

Regards, Alan.

Steenbras 15
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4437d35aad71c9e1b4bd7c7684c507abe67d584cbc56c1652584c499743cb7164229df341d668d9437d2f108ab413521d68b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 15 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -31.75742746071 18.224621195592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem