Steinberg Holiday House 35638

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Steinberg Holiday House 35638 is 'n ruim selfsorghuis vir 5 gaste in Mosselbaai.

Dié huis is op die eerste verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n TV met dual view-DStv, sowel as 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer.

Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Slaapplek

'n Bespreking by Steinberg Holiday House 35638 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Steinberg Holiday House 35638 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za