Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Stell on Air | LekkeSlaap
+6

Stell on Air

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Stell on Air
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Gesin met tieners

Rustig en huislik.

Die plek is mooier as op die foto's. Die bed in die hoofslaapkamer is hemels, alles is daar wat jy mag nodig kry. Ek sal weer hier kom bly as ek Stellies toe kom. Die lugverkoeling was 'n bonus (dit was baie warm die Vrydagaand).

Massimo O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo O
Gesin met tieners

Great apartment.

Stunning and large apartment in central Stellenbosch with aircon!

Johann S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met vriende

Baie netjiese woonstel in die middel van Stellenbosch.

Ons het baie lekker in Stell on Air gebly aangesien dit naby alles was. Die woonstel het ook alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die enigste negatiewe punt wat ek kan uitlig is die parkerings. Dit is verskriklik nou, so die voertuie stop baie naby mekaar. Vir 'n nuwe voertuig eienaar kan dit nogal kommerwekkend wees. Verder het ons baie lekker gebly.

Dean D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Netjies en gerieflik met 'n rustige omgewing.

Telani G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telani G
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Baie netjies en perfek vir oornag.

Christine D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D
Saam met vriende

Lieflike plek, goed geleë.

Stell on Air is 'n aangename plek om te bly. Dit is goed geleë en die dekor in die woonstel is werklik pragtig.

Hanlie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Pragtige interieur met alles wat ons nodig gehad het en meer. Lieflike wit beddegoed en wonderlike koffiemasjien. Ons het heerlik gebly. Dit was sentraal geleë om die area te verken.

Stephan G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan G
Saam met vriende

Baie netjies en het aan al ons vereistes voldoen.

Was baie lekker om te kon stap na waar ons wou wees. Die woonstel is baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Sal hopelik gou weer terug wees.

Linda N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met tieners

Baie nice!

Baie lekker dankie! Dit wat jy op die advertensie sien, is wat jy in werklikheid kry. Nie soos sommige verblyf wat die advertensie baie nice lyk en dan as jy daar kom, is dit glad nie so nie.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderhof 25, Alexanderstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YTgwY2EwLThkODItNGZhNC04NGM4LWQ3YzVhZjFlMzdjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 25 Alexanderhof Alexander Street 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.936599722087 18.855645060539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za