LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stella Maris 176 | LekkeSlaap
+5

Stella Maris 176

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 176, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stella Maris 176 is in Amanzimtoti en bied gehalteverblyf met pragtige see-uitsigte vanuit die woonstel en van die balkon af. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 2 dubbelslaapbanke en 'n TV met DStv.

Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n gimnasium en waskamer op die perseel.

Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en 'n tweede voertuig kan teen R40 per dag ook daar parkeer.

Dis naby die hoofswemstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, 'n winkelsentrum, malls en baie ander doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Stella Maris 176 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Stella Maris 176
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 73, Stella Maris 176, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris 176 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 176, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtHKU3Sxqw5tCtFlElIyBUVtgGjOY9dIxhGtitsEpv7XuuA0MyH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 176 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.051995 30.888115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!