LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stella Maris 44 Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+44

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alet L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Gesin met klein kinders

Briljant.

Baie netjies en skoon. Loopafstand van winkels en strand. Die see-uitsig is pragtig.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Alet. Ek waardeer julle terugvoer. Sien julle gou weer.
Groete
Dorothy.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Agnes J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes J
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier!

Met so 'n uitsig oor die see, kan mens nie kla nie! Die woonstel self is netjies en baie goed toegerus, dankie Dorothy. Al het die weer nie heeltemal saamgespeel nie, het ons elke oomblik daarvan geniet!

Linda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

We loved every moment, absolutely amazing!

It was like a home away from home.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Thanks Linda! I am so happy you enjoyed it. Regards. Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Reme R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reme R
Gesin met klein kinders

Fantasties! Sal enigetyd weer teruggaan.

Was regtig baie lekker en sal dit enige tyd aan vriende en familie voorstel.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Reme. Ek waardeer julle terugvoer en julle is baie welkom. Sien julle weer Dorothy.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Lizette J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Gesin met klein kinders

'n Perfekte vakansiewoonstel vir familie met kinders op die strand met pragtige uitsig oor die see en naby winkels.

Ons het vir 16 dae in die woonstel gebly. Die see-tema dekor is baie oulik en dit is goed toegerus met alles wat mens kon nodig kry asook oulike speelgoed vir kinders. Die uitsig oor die see is asemrowend en kon walvisse, dolfyne en haaie vanaf die balkon sien. Dit is op die strand en naby winkels. Met aankoms was opknapings aan die swembad en woonstelle op onderste vloere gedoen. Die woonstelblok het wasgeriewe en 'n gym wat dit baie gerieflik maak. Die woonstel eienaar is baie vriendelik en het ons van topgehalte kliëntediens verskaf. Dit was 'n lieflike vakansie, baie dankie!

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Lizette vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet , sien julle weer. Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Jacques O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O
Gesin met tieners

Nice place.

Will certainly make use of this accommodation again.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Jacques. Ek waardeer julle terugvoer en julle is baie welkom.

Sien julle weer
Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Eloise J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise J
Gesin met tieners

Mooi see-uitsig.

Baie lekker verblyf met 'n mooi see-uitsig.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Eloise,
Ek waardeer julle terugvoer.
Sien julle weer.
Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Ronel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Dit was baie baie baie baie lekker. Awesome.

Ons het 'n wonderlike vakansienaweek daar gehad, flat is rerig baie gerieflik en mooi en uitsig oor die see is asemrowend. Ons beveel die vakansiewoonstel aan en ons sal weer daar gaan. Baie dankie.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Ronel, ons waardeer die terugvoer.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 44, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzN2MlbvNtcdxdueSRYNRqQurOJfagCeRV435JYXJVXOY47rYBz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 44 4120 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.051995 30.888115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!