LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stellenberg Villa | LekkeSlaap
+12

Stellenberg Villa

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbergweg 7, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stellenberg Villa is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Oakglen, Bellville.

Die villa het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eet-area en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste is welkom om hul eie handdoeke saam te bring.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas, eetgerei, versapper, voedselverwerker, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan rondom die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, asook WiFi is. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier met verstelbare ligte in albei kamers.

Gaste kan in die swembad swem en daar is parkeerplek in 'n motorhuis op versoek. Daar is ook 'n wasgoed- en koonmaakdiens wat op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stellenberg Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stellenbergweg 7, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenberg Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbergweg 7, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200126393939bedd2da9579c6bbd79be4390a1b6bbc69f3d8342071986c41897d9db24844db04b68d44bb0182f5187099796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080, nou Vanaf R972  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 7 Stellenberg Road Oakglen 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.8862194 18.6716791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!