Stellenbosch Lekkebly

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stellenbosch Lekkebly is 'n privaat en ruim dorpshuis in Stellenbosch. Daar is slaapplek vir 5 gaste en dit is ideaal vir vakansiegangers, besoekende akademici of sakereisigers.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die eerste verdieping het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers lei na 'n groot balkon. Die derde kamer het 'n enkelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort op die grondvloer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea lei na 'n patio wat gedeeldelik beskut is en 'n tuin met groot bome.

Gaste het toegang tot die hele eiendom en daar is parkeerplek onder 'n afdak agter 'n afstandbeheerde hek, asook in 'n motorhuis wat kan toesluit.

Stellenbosch Lekkebly is net 1 km vanaf die middedorp met verskeie restaurante, kroeë, winkels en besienswaardighede. Universiteit Stellenbosch en die Botaniese Tuine is 800 m weg en die Coetzenburg Sportgronde is 900 m weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Stellenbosch Lekkebly sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stellenbosch Lekkebly gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za