Stellenbosch The Studio Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Studio Apartment is in Die Boord in die historiese Stellenbosch geleë en word omring deur manjifieke bergreekse. Die Boord is 'n boomryke buitewyk met 'n lieflike voetpad langs die rivier na die middedorp. Die Boord-winkelsentrum en Medi Clinic-hospitaal is net 8 minute se stap vanaf die woonstel.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf. Die leefarea het 'n tafel met 2 stoele, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n gemaklike rusbank.

Die eenheid het ook 'n eie ingang, braaigeriewe en 'n tuin met veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Stellenbosch The Studio Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stellenbosch The Studio Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za