Opsomming van Resensie
Terence T - Jul 2022
Gemiddeld
Perfekte Karoo-styl gastehuis!
Leon V - Mei 2022
Gemiddeld
Bevredigend.
Klaus Z - Mei 2022
Gemiddeld
Die gasheer, Stephen, en gasvrou, Mariet, het ons baie vriendelik ontvang, en was baie tegemoetkomend.
Lees meerBen V - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjiese plek.
Lizbe S - Apr 2022
Gemiddeld
Home away from home.
Danila W - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjies.
Esta N - Apr 2022
Gemiddeld
Aangename ontvangs. Baie netjies. Beslis waarde vir geld.
Gerrie S - Mrt 2022
Gemiddeld
Comfortable overnight saty.
Yusuf Ismail P - Mrt 2022
Gemiddeld
Pleasant stay.
Jennifer V - Feb 2022
Gemiddeld
Everything we needed.
Piet E - Jan 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Louise M - Jan 2022
Gemiddeld
Vinnige oornag.
Wayne J - Des 2021
Gemiddeld
Baie oulik en gerieflik.
Pat S - Des 2021
Gemiddeld
Baie geniet en tevrede.
Thea T - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik ontspannend.
Coenraad S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie goeie ligging en diens.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Coenraad,
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Julle sal altyd welkom wees hier.
Groete,
Stephen en Mariet.
Janelle V - Okt 2021
Gemiddeld
We visited Graaff-Reinet in order to celebrate Heritage Day and learn more about our ancestors.
Sonja O - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekend vir een nag.
Linda B - Apr 2021
Gemiddeld
We enjoyed our stay with Stemar, but the double bed in the cottage we stayed in is really bad.
Sys M - Mrt 2021
Gemiddeld
Gaste word met baie vriendelikheid ontvang.
Hildegarde L - Jan 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Marieke D - Des 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Marike P - Des 2020
Gemiddeld
Vinnig, veilig en skoon.
Marali O - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige, skoon, netjiese veilige hawe. Perfek geleƫ. Sal beslis weer by Mountain Inn vertoef.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Marali.
Jy sal altyd welkom wees. Dit was 'n plesier om jou hier te hĆŖ.
Anton S - Feb 2020
Gemiddeld
Stil en rustig.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Jammer oor die kommunikasie probleem Anton.
Ons moes Dokters in Port Elizabeth gaan spreek en was nie self tuis nie. Ek kan jou verseker dit gebeur nie wanneer ons self hier is nie.
Ons hoop jy het jou verblyf andersins geniet.
Vriendelike groete,
Stephen en Mariet
Roelien V - Jan 2020
Gemiddeld
Karoojuweeltjie.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Roelien, Jy sal altyd welkom wees.
Groete,
Stephen & Mariet
Elize V - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelik ontvangs gasvry en laat jou baie welkom voel en dankie vir aircon.
Ian S - Nov 2019
Gemiddeld
Good value, friendly service.
Judith D - Okt 2019
Gemiddeld
A perfect overnight stay.
Jorina D - Jun 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en ons hondekinders was welkom.
Craig L - Mei 2019
Gemiddeld
My verblyf by Stemar Self Catering was awesome.
DiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
My stay at Stemar was awesome.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Wiehahn D - Apr 2019
Gemiddeld
Rustige aand se verblyf.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie Wiehahn , ons neem kennis van die gloeilampe by die bed. Dit is egter 40 watt leeslampe, so mens kan ook nie te flou gaan nie. Daardie spesifieke soort is net in 40 Watt beskikbaar.
Vriendelike groete,
Stephen Basson.
Hannes V - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelik.
Christa G - Jan 2019
Gemiddeld
Wat 'n aangename verrassing!
Bennie V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker, baie gasvry, lekker omgewing.
Adriaan Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Goeie gemiddelde verblyf.
Roelien V - Des 2018
Gemiddeld
Karoo gasvryheid.
Elize V - Des 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, gasvry en laat jou baie welkom voel en dankie vir air-con.
Alna S - Des 2018
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en netjies vir oorslaap.
Monica V - Des 2018
Gemiddeld
Soos die vorige keer, sal beslis weer hier oornag!
Marieta M - Okt 2018
Gemiddeld
Gemaklike oornagverblyf.
Alan C - Okt 2018
Gemiddeld
Basic, but value for money.
Andre O - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Jaco D - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies, en vriendelike ontvangs.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Jaco, dis altyd goed om te hoor dat gaste tevrede is. Julle sal altyd welkom wees.
Groete Stephen en Mariet.
Frank W - Aug 2018
Gemiddeld
Excellent.
Don W - Jul 2018
Gemiddeld
Dis waarde vir geld.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Don.
Dis altyd goed om te weet gaste het hul verblyf geniet, ons waardeer dit baie.
Jy sal altyd welkom wees by ons.
Groete
Stephen en Mariet.
Chris P - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Helen L - Apr 2018
Gemiddeld
Netjies en baie vriendelik.
Andre S - Apr 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon, maar swak ventilasie en 'n onbruikbare WiFi.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir jou resensie AndrĆØ.
Jy het vergeet om te noem dat ek jou 'n SMS gewys het waar Telkom ons in kennis stel dat daar in daardie tydperk onderbrekings in ons omgewing sal wees as gevolg van roetine herstelwerk. Dit was ongelukkig buite my beheer.
Wat die swak ventilasie betref: Ek kan net noem dat daar twee vensters, 'n deur en 'n Lugversorger in die Eenheid is. So ek kan regtig nie verstaan wat jy bedoel met swak ventilasie nie.
Vriendelike groete,
Stephen Basson.
Stephan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Teleurgesteld met die donker en beknopte plekkie.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons is jammer dat julle teleurgesteld was met die verblyf.
Die foto van die gasvrou se stoep en voordeur, is 'n foto van die voorkant van die gastehuis. Dit is om vir die gaste te wys hoe die plek van voor lyk.
Die "ramp" is wel bietjie steil, maar hier loop gereeld mense op hom wat knie en heupvervangingsoperasies gehad het. Dit is ook nie nodig om jou bagasie op te sleep by die ramp nie. Julle kon net langs die ramp gestaan het, dit op die boonste platform van die ramp geplaas het en alleen teen die ramp opgestap het. Jy noem self dat die parkeerplek veilig is, so ek dink die steil ramp is 'n geringe prys om daarvoor te betaal.
Die donker beknopte plekkie verstaan ek ook nie. Daar is 'n kamer, badkamer en kombuis. Daar is twee vensters en oral is ligte. Wat die ou meubels en die koffie betref, is ons jammer dat dit nie in jul smaak geval het nie. Nog niemand het hieroor gekla nie.
Vriendelike groete
Stephen Basson
Jacob C - Mrt 2018
Gemiddeld
Die beste in sy prysklas in Graaff-Reinet.
Gert H - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflike oornagfasiliteite.
Pieter H - Jan 2018
Gemiddeld
Tevrede.
Louis H - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik geslaap en die eienaars is baie vriendelike mense.
Francois S - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike gasvrye mense met gerieflike verblyf.
Dirk T - Des 2017
Gemiddeld
Genotvol. Ideaal vir oornag!
Tubby V - Des 2017
Gemiddeld
Veilige, rustige en baie besonders.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Tubby, ons waardeer dit. Altyd lekker om te hoor mense het hul verblyf geniet.
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Groete,
Stephen, Mariet en Kima.
Ernie L - Des 2017
Gemiddeld
Netjies skoon en kompak.
Andre N - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker, netjies en skoon.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Wendy,
Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle te huisves. Julle sal altyd welkom wees,
Groete,
Stephen en Mariet
Willie S - Des 2017
Gemiddeld
Rustige en veilige omgewing met uitstaande netheid.
Ester B - Nov 2017
Gemiddeld
Grieflik.
O.j.o. (cobus) F - Sep 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Pieter D - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik, maar te duur!
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie,
Jy het egter nagelaat om te noem dat die oppervlak bedek is met 'n rubber mat, dat daar 'n reeling is om aan vas te hou asook 'n kennisgewing bord wat gaste waarsku om vas te hou indien dit nat is. Die 'ramp' is wel bietjie styl, maar dit is as gevolg van die feit dat die parkeer area 'n meter laer is as die gastehuis area. Die 'ramp' is al 20 jaar daar en niemand het nog ooit geval nie. Daar loop gereeld mense wat heup- en knie vervangings gehad het, daar op. Elkeen is geregtig op sy opinie, maar elkeen moet ook redelik wees. Indien jy reken R290.00 per persoon is te duur om te betaal vir 'n kamer met badkamer en kombuis, gratis parkering, onafhanklike DStv, Lugversorging en gratis Wi-Fi, dan stel ek voor dat jy maar na die ander plekke in die dorp se tariewe kyk asook wat hulle jou bied daarvoor.
Groete,
Stephen
Veronica V - Jul 2017
Gemiddeld
Pragtige plek, waar ons die rustigheid kon ervaar en die stad se gewoel kon vergeet.
Gary O - Jul 2017
Gemiddeld
Netjiese akkommodasie vir 1 nag se verblyf.
Lees meerDiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Neat accommodation suitable for a 1 night stay.
I was fortunate that the owners allowed me to check in early and the initial problem with the TV was immediately taken care of. There is small fridge, 2 plate stove, kettle and microwave so suitable for self-catering. The cottage was clean and the shower was piping hot. Overall it was a satisfactory experience. However, I must mention that the rooms are really small. In a town where there are many houses to rent with airy rooms and lounges and gardens, I would probably choose one of them on a next visit. Still, hospitable hosts and attentive service made the stay worthwhile.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Erik K - Jul 2017
Gemiddeld
Baie sentraal, lekker gebly.
Johnny & Grietie C - Jun 2017
Gemiddeld
Alles waarvoor ons gesoek het in oornagverblyf!
Jannie S - Mei 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Henz V - Apr 2017
Gemiddeld
Rustige klein dorp atmosfeer. Vriendelike gaste.
Fritz D - Apr 2017
Gemiddeld
Absoluut wonderlike mense wat die gastehuis bedryf.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie julle tweetjies.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te hier te hĆŖ. Ons is bly julle het dit geniet, julle sal altyd welkom wees.
Groete
Stephen en Mariet.
Michelle M - Mrt 2017
Gemiddeld
Bekostigbare, veilige verblyf.
DiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Affordable, safe accommodation.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Fanie V - Feb 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik.
Edna A - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties, privaat, rustig, netjies en absolute waarde vir geld.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Edna.
Dit is altyd lekker om sulke goeie terugvoering te kry. Dit was lekker om julle hier te hĆŖ. Julle sal altyd welkom wees.
Groete
Stephen en Mariet
Ilona J - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjies en waarde.
Lennie B - Jan 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Ambress D - Jan 2017
Gemiddeld
Lekker gebly, goeie diens.
Danette S - Jan 2017
Gemiddeld
Goeie en vriendelike diens met 'n gerieflike koel kamer tydens ons besoek aan 'n baie warm Graaff-Reinet.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Danette,
Dit is altyd vir ons 'n riem onder die hart as mense lekker bly en tevrede is. Dit was vir ons lekker om julle hier te hĆŖ.
Julle sal altyd hier welkom wees.
Groete,
Stephen en Mariet.
David B - Jan 2017
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Cathy V - Des 2016
Gemiddeld
Netjies, skoon en gemaklik en amazing!
Louis V - Des 2016
Gemiddeld
Ek twyfel of ek sal terugkeer.
Charlene S - Nov 2016
Gemiddeld
Was heerlik.
Jo B - Nov 2016
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Zelde C - Nov 2016
Gemiddeld
Baie gawe vriendelike verwelkoming, netjies stil en waarde vir geld.
John V - Sep 2016
Gemiddeld
Klein, maar gerieflik.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Geagte Mnr en Mev Villet.
Ek het u reeds geskakel om om verskoning te vra vir die probleempies wat opgeduik het terwyl ons weg was.
Ek en my vrou moes na Port Elizabeth reis vir 4 dae om spesialiste te besoek en die skoonmakers het die kans waargeneem om af te skeep.
Ons kan julle verseker dat dit die uitsondering van die reƫl is en nie gewoonlik gebeur nie, omdat higiƫne voorkeur geniet by ons. (sien al die ander resensies oor Stemar op LekkeSlaap)
Met ons terugkeer is al die probleme onmiddellik aangespreek en uitgesorteer.
Die ramp kan ons ongelukkig nie veel aan doen nie, omdat die parkeer area 1 meter laer is as ons erf. Dit is darem bedek met 'n rubbermat en daar is ook 'n waarskuwingsbord wat mense waarsku dat dit glad kan wees as dit reƫn en dat hulle aan die reling moet vashou vir veiligheid.
Ons wil weereens hieroor om verskoning vra.
Vriendelike groete,
Stephen & Mariet.
Maritza L - Sep 2016
Gemiddeld
Netjies en gemaklike verblyf!
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Maritza,
Dit is altyd goed om te hoor die gaste is tevrede. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hĆŖ.
Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Stephen & Mariet.
Flip V - Sep 2016
Gemiddeld
Baie netjies. Sal weer die gastehuis gebruik.
Madelaine D - Aug 2016
Gemiddeld
Netjies, rustig, gerieflik, skoon met vriendelike verwelkoming!
Don W - Mei 2016
Gemiddeld
Die stilte was heerlik. Mens kon regdeur die nag slaap.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Don, ons is bly jy het dit geniet. Dit was 'n plesier om jou hier te hĆŖ. Jy sal altyd welkom wees.
Rachel D - Apr 2016
Gemiddeld
We will be back!
Jan L - Apr 2016
Gemiddeld
Puik verblyf met goeie waarde vir geld.
Russel C - Mrt 2016
Gemiddeld
Perfekte oornagverblyf, terwyl op reis.
Edna A - Mrt 2016
Gemiddeld
Uiters netjies, goedkoop, naby alles en verseker die beste van drie gaste huise waar ons oorgebly het.
Lees meerJohan B - Feb 2016
Gemiddeld
Dit baie netjies en gerieflik.
Gert De Klerk D - Feb 2016
Gemiddeld
Rustig stil en skoon.
Naude A - Jan 2016
Gemiddeld
Ons het lekker gebly.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Jammer daaroor Naude,
Die bure was plaas toe vir die naweek en het hul honde alleen by die huis gelos. Ons het reeds met hulle gepraat en hulle het onderneem om 'n herhaling hiervan te voorkom.
Vriendelike groete,
Stemar Self Catering
Monique S - Jan 2016
Gemiddeld
Bespreking maklik en verblyf was die beste wat ek in 'n lang tyd ervaar het.
Louis N - Jan 2016
Gemiddeld
Puik.
Ria U - Jan 2016
Gemiddeld
Dit was heerlik om na 'n lang reis so verwelkom te word!
Jan C - Jan 2016
Gemiddeld
Alles wat nodig is vir een nag se slaap!
Pierre C - Jan 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Vedette B - Des 2015
Gemiddeld
Alles wat mens nodig het!
Sp Oosthuizen S - Des 2015
Gemiddeld
Ontvangs baie vriendelik.
Luke S - Des 2015
Gemiddeld
Het waarde vir my geld gekry.
Johan B - Nov 2015
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Engela A - Nov 2015
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Karen F - Okt 2015
Gemiddeld
Lekker geslaap by Stemar in Graaff-Reinet.
Fc V - Okt 2015
Gemiddeld
Gasvry en alles wat jy benodig is daar.
Carina S - Sep 2015
Gemiddeld
Baie lekker.
Anita S - Sep 2015
Gemiddeld
Gerieflik en baie skoon.
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Anita,
Dis altyd goed om te hoor gaste is tevrede met wat ons bied.
Dit was 'n voorreg en plesier om julle te te akommodeer.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Stephen
Erla B - Sep 2015
Gemiddeld
Ek sal weer daar gaan bly!
Stemar Self Catering Guest House se terugvoer
Beste Erla,
Met betrekking tot jou resensie, wil ek graag vir jou terugvoer gee omtrent die probleme genoem :
- Die 35cm TV is vervang met 'n groter een Ons het sedert 1996 nog nooit klagtes gekry oor die TV nie, maar het dit nietemin vervang. Die monteerhoogte is standaard;
- Ons het al haardroƫrs probeer verskaf, maar seker gaste het dit saam geneem wanneer hulle vertrek. My vrou het egter vir jou 'n haardroƫr verskaf toe jy kom vra het;
- Ons kon nie in die tyd wat jy hier was, 'n loodgieter kry nie. Die kraan is intussen vervang met 'n hefboomkraan wat makliker werk.
Vriendelike groete,
Stemar - bestuur
Elna G - Aug 2015
Gemiddeld
Oulik!
Johan A - Aug 2015
Gemiddeld
Baie aangename gasheer/vrou!
Michelle D - Aug 2015
Gemiddeld
Baie skoon en apart.
Anina L - Jul 2015
Gemiddeld
Hoogs aanbeveelbaar en bekostigbaar.
Barry V - Jun 2015
Gemiddeld
Dit was 'n perfekte oornagblyplek.
Michele J - Mei 2015
Gemiddeld
Wonderlike ontvangs!
Bernu Z - Apr 2015
Gemiddeld
Fantastiese verblyf!
Elana V - Apr 2015
Gemiddeld
Was baie aangenaam.
Sigfried L - Apr 2015
Gemiddeld
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Thys F - Mrt 2015
Gemiddeld
Perfekte oornagplekkie.
Nick K - Mrt 2015
Gemiddeld
Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel.
Elisma O - Mrt 2015
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Peter D - Mrt 2015
Gemiddeld
Alles wat ons verwag het!
Hanna L - Jan 2015
Gemiddeld
Ons sal weer daar gaan slaap, en die plek ook aanbeveel!
Penny V - Jan 2015
Gemiddeld
Very comfortable with all the amenities necessary.
Henco H - Des 2014
Gemiddeld
Swak kliƫntediens.
Japie E - Des 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam, baie gerieflik.
Eugene H - Des 2014
Gemiddeld
Uitstekend. Skoon en netjies. Waarde vir geld.
Rudi V - Nov 2014
Gemiddeld
Beveel die plek aan, sal weer gaan!
Gustav M - Nov 2014
Gemiddeld
Vakansie-akkommodasie terwyl ons die omgewing se besienswaardighede besoek het.
Wilmarie O - Okt 2014
Gemiddeld
Sal sonder twyfel weer hier bly!
Nanine B - Sep 2014
Gemiddeld
Baie behulpsaam!
Petro J - Aug 2014
Gemiddeld
Dit was skoon en netjies! Dis wonderlik om in so 'n plek tuis te gaan!
Paul G - Jul 2014
Gemiddeld
Goeie verblyf!
Rina G - Jul 2014
Gemiddeld
Baie goed.
Toni N - Jul 2014
Gemiddeld
Baie netjies.