Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stephan's Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old St Faith-weg 19, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en dammetjie sal jou laat dadelik laat ontspan. Geen moeite of tyd was ontsien om dié stil en rustige atmosfeer te skep en jou daardie gevoel van die paradys te bied nie.

Daar is 'n privaat kroeg met 'n see-uitsig, 'n wonderlike plek vir 'n rustige drankie of 'n funksie van een of ander aard. Hetsy jy ontspan na 'n dag op die strand of wou braai of 'n drankie geniet, is die eetarea buite die ideale plek en sal verseker dat jou vakansie of sakereis 'n sukses sal wees. Ons streef daarna om jou elke wens te vervul en te verseker jou verblyf is onvergeetlik.

Ons is ideaal geleë vir gholfspelers met 10 gholfbane binne maklike bereik van die gastehuis en sommige van Suid-Afrika se beste gholfbane is net om die draai. Ons het ook gholfstokke en -sakke en 'n gholfkarretjie te huur.

Elkeen van ons 6 dubbelkamers het 'n see-uitsig met 'n balkon of 'n veranda waar jy kan sit en oor die see uitkyk en luister hoe die branders breek. Ons doen alles in ons vermoë om jou so bederf as moontlik te laat voel en kan ook help om verskeie doendinge te reël. Dit sluit die gholf-afslaantye, safari's, daguitstappies, duiksessies, pendeldienste na die strand en terug, taxi's, walviskyk en begeleide toere in.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Stephan's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Old St Faith-weg 19, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stephan's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old St Faith-weg 19, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1c3808108fe38fdf76b077a41a9f25f58bb5cee930fc46b27fd95264d2a9e6ffcbc73f4e0ab66fffa4cca7c8a717e91f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 19 Old St.Faith Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.728638888889 30.462513888889