Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterboom Self-catering Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Sterboom Self-catering Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petrus R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus R

Rustig en genotvol.

Die verblyf was heerlik, stil en mooi. Die grondpad was ook nie te sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Rustige atmosfeer en heerlik stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons derde ongelooflike kuier daar!

Elke besoek aan die Theron's se plaas bring ander nuwe opwindende verrassings! Ons was hierdie keer begroet met die mooiste verskeidenheid veldblomme en was so gelukkig om 'n lepelaar, koper-eende en 'n reier by die dam te gewaar! Die skape en lammers (wat soos stout kinders in 'n groep heen en weer hardloop) het ons vermaak. Ons het soos die vorige kere net 'n aand daar oorgebly oppad na 'n "bucket list" bestemming, hierdie keer Ouberg Pas. Dit was hartseer om Saterdag oggend te vertrek en besef dat 'n paar dae noodsaaklik is. Ons is binnekort weer terug. Baie dankie vir alles Tossie! Ons waardeer julle so baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie U
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie Corrie, bly jul het dit geniet, kom gerus weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Liesl S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Gesin met tieners

Oorslaap en sterrekyk.

Ons het lekker oorgeslaap by Sterboom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly jul kon so bietjie sneeu ervaar. Waardeer jul aanbeveling, hoop ons sien weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Christo B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker ervaring gewees.

Sterboom was vir ons gesin van vier 'n belewenis en is baie goed toegerus vir die koue. Ons is Saterdag bederf met sneeu en so kon ons gesin heerlik saam in die sneeu speel. Kan regtig Sterboom aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, is bly ons kon vir jul iets beteken, hoop ons sien weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

Rus vir die siel in die stille Karoo, met duisende sterre saans van bo. Sterboom het alles wat jy nodig het.

Asemrowende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Wow, baie dankie. Bly julle is tevrede en jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Ludi E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi E
Gesin met tieners

Stilte en pragtige sterre.

Beslis die wegbreek wat ons nodig gehad het, die stillte en asemrowende sterbeligte aande en gasvryheid van die eienaars was van top gehalte. Bring net genoeg hout om jou kaggel of kampvuur aan die gang te hou in die koue winteraande. Sal beslis weer soontoe gaan in die somer gedurende donker maan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie Ludi, bly jul het 'n goeie ervaring gehad. Ons kyk uit in die somer. Groete

Sterboom Self-catering Cottage
Liezl V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Tossie en Dawid het ons hartlik verwelkom en voor ons aankoms op hoogte gehou aangaande die toestand van die paaie in die area. Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en ruim akkommodasie. Die kaggel het die leefarea gou verwarm en die binne-braai was goed benut. Sonder twyfel die beste plek om die sterrehemel te geniet. Na die wit sprokieswêreld wat ons die volgende oggend gegroet het, was ons net te dankbaar vir die warm stort. Dankie weer, Tossie en Dawid, ons is binnekort weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Was lekker om jul te ontvang en sommer nog n keer met sneeu. Jul is altyd welkom. Baie dankie vir jul positiewe indrukke en resensie.

Sterboom Self-catering Cottage
Estelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient.

Bedroom needs an upgrade, room, linen etc. Solar system inadequate. Can’t use microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met vriende

'n Absolute rustige wegbreek uit die stad.

Huisie was super skoon en netjies. Het die Karoo ervaar soos dit moet wees. Baie dankie aan Tossie en Dawid, sal definitief weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, waardeer.
Hoop ons sien gou weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Gerrie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Enkelreisiger

Baie rustig en stil.

Baie rustig en stil, met meer fasiliteite as wat mens sou benodig vir 'n wegbreek van die stad. Pragtige wêreld! Ongelukkig was dit bewolk, so ek kon nie die volle skoonheid van Sutherland se sterrehemel ervaar nie. Sal verseker weer teruggaan met my gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, Gerrie. Julle is meer as welkom en hoop ons sien julle weer binnekort. Mooi 2023.

Sterboom Self-catering Cottage
Jacques D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Baie lekker gekuier en die stilte waardeer.

Ons het baie lekker gekuier in die hart van die winter. Daar is oor genoeg komberse op die beddens om gemaklik en warm te slaap. Pak gerus genoeg hout in of bestel by die eienaars sodat die kaggel konstant kan loop. Die huisie was baie netjies en skoon en die warm water is meer as voldoende gewees om te verblyf te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, lekker om sulke terugvoering te kry. Kom gerus weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Angela K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse plek.

Bel vooraf om te verseker dat daar nie 'n dubbele bespreking gemaak is nie, kry dit op skrif. Ons het dit vreeslik geniet. Die huis was baie skoon en netjies. As jy weg van die stad se geraas en ligbesoedeling wil wees om sterre te geniet is hierdie perfek. Ons eerste nag het ons selfs vergeet om die deur te sluit met die sleutel aan die buitekant van die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B
Gesin met tieners

Goeie familietyd saam deur gebring.

Ons kinders het die plaasnaweek ongelooflik baie geniet en veral in die aande wanner hulle die mooi sterre kon sien. Die eienaar van die gastehuis het beslis 'n ware ster van 'n gastehuis en ons as gesin gaan beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Sterboom Self-catering Cottage
Dave M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave M
Gesin met klein kinders

An interesting adventure off the main route, lovely and remote.

The host, Tossie, and her son were exceptionally helpful in getting us set up for the evening after arriving late, really appreciate it and baking our pie in her own oven as the place had no oven. Using the microwave was however a problem as it kept on crashing the solar system, obviously not built to take the impact of an appliance like a microwave, the system would go down and have to reboot before WiFi and other plugs became available again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Dave
It was a pleasure having you here. Because we use solar power, microwave can only be use in day light. Hope to see again.

Sterboom Self-catering Cottage
Rachel M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel M
Gesin met tieners

Voorwaar die beste familietyd wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Dit was absoluut wonderlik. Sterboom goed toegerus. Ons het vergeet om hout te bespreek, maar eienaar en werkers het ons vinnig uitgesorteer. Ons het wonderlike herinneringe gemaak. Glad nie die TV aangeskakel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly jul het dit geniet as familie.

Sterboom Self-catering Cottage
Roxy T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxy T
Saam met vriende

Lovely, warm cottage just outside Sutherland! Very safe, peaceful and quiet.

The dirt road to the guest house is longer and a bit unexpected. No need for a 4x4 but difficult to drive at night after stargazing. The cottage was well-equipped with everything we needed, blankets, wood, cooking utensils etc. The location was beautiful and the stars were amazing! Thank you for a lovely time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Glad you have a nice stay. Dirt road is 15km as stated and a public road. We also struggle.

Sterboom Self-catering Cottage
Carel O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel O
Saam met vriende

Lekker behalwe warm water.

Probleem met gasgeiser - net 1 minuut warm, dan skakel dit af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie maar niemand het dit aan ons rapporteer nie.

Sterboom Self-catering Cottage
Annerie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Dis lekker dat die plekkie uit die dorp is en daar geen mense of lawaai om jou is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly by Sterboom soos altyd.

Mooi gasteplaas buite Sutherland. Die binnebraai en kaggel is altyd welkom in die koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, sielsverreikend.

Baie lekker gekuier. Netjies en rustig. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier, sal beslis weer kom.

Was kos vir die siel, tussen êrens en nêrens het ek heerlik ontspan en die wonderlikste foto's van die melkweg geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Netjiese wegbreekplekkie omring met stilte en rustigheid.

Ons het 'n heerlike naweek geniet sonder die invloede van TV, radio of selfone. Die huisie was baie netjies en skoon en ons het werklik niks kortgekom nie. Die binnebraai het ons gered van die koue en ons was dankbaar dat ons voor die tyd hout bestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties, baie rustig en skoon.

My kinders was so opgewonde oor die sneeu! Dis was beslis 'n hoogtepunt! Ons was in die hartjie van die winter daar en het nie koud gekry in die eenheid nie, daar was genoeg komberse! Ons was baie gemaklik! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met binnebraai, geen krag.

Huisie is oulik, in winter is dit net baie koud en die warm water is nie baie warm nie. Ons het heerlik gebly, lekker vuur gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Goeie dag Christa,

Baie dankie, wil net byvoeg dat daar wel sonkrag(ligte) is met gas geyser, gas yskas en gas stofie.

Sterboom Self-catering Cottage
Lizette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met klein kinders

Gesellige, sonderlinge verblyf.

Ek het verwag dat ons verblyf afgeleë sou wees. Ek dink die foto som dit baie goed op. Wat ek nie besef het nie is net presies hoe afgeleë dit is. Dit het nie enigsins my ondervinding van die verblyf verander nie in teen deel dit het bygedra tot die eie aardigheid van die gastehuis. Dit het egter ons planne vir ons aankoms en roete vir die volgende dag beïnvloed. Die gastehuis is op Google Maps verkeerdelik aangedui en ons het by Sutherland begraafplaas op geëindig (ons het dit op Google Maps gerapporteer). Ons kon darem almal die humor hierin sien en het net ons planne aangepas en eers na die S.A.L.T-teleskoop gegaan en toe na die gastehuis. Die gastehuis was baie verder van die dorp as verwag en die roete wat ons beplan het. Dit is vreeslik koud - wat ons verwag het - maar presies hoe koud kan mens jouself net nie behoorlik voor voorberei nie. Die gastehuis is gesellig, fraai en rustiek. Die groot braai is absoluut broodnodig vir hitte en as jy nie jou eie hout gebring het nie kan jy gerus twee sakke hout by die eienaars koop. Onthou jou eie blits! Ons het vergeet om in die dorp te koop, maar het darem die koerante opgespoor om die vuur mee te begin. Daar is vuurhoutjies wat ook vir die gasstoof en kerse gebruik word. Die nuwe kaggel wat ons kon sien ingesit gaan word gaan baie welkom wees vir toekomstige wintergaste. Die gastehuis het sonkrag so daar is krag, maar geen selfoon-opvangs nie, alhoewel die WiFi dit moontlik gemaak het om ons naaste ingelig te hou. Die kerslig is so gepas vir die huis en ons het verkies om dit te gebruik, veral met die sonkrag ingedagte. Daar is heerlike warm water in die badkamer en kombuis, genoeg kombuisware en 'n lieflike yskas. Daar was water in bottels gestoor wat ons vermoed is omdat die water in die pype kan vries a.g.v. die koue. 'n Mens moet regtig jou warmste warmklere saambring, want daar is 'n trek deur die huis as die wind waai wat die bitter koue in nooi. Ons het dit kamp geslaan deur die badkamer en kamerdeure toe te maak. Daar is snoesige komberse op die beddens om die koue hok te slaan wat ons baie dankbaar voor was. As ek 'n wenslysie kon maak sou ek beslis 'n verwarmingspan (warming pans) uit toeka se dae wou hê om die bed bietjie op te warm en die koue te verdryf. Ons het gesellig gekuier in die kombuis/leefarea en het met goeie herinneringe weggestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Lizette baie dankie vir boodskap. Wil ook net graag die volgende noem. Afgelee is Sterboom beslis nie alhoewel dit baie privaat is en nie ander mense naby is nie. Sterboom is slegs 15km vanaf teerpad, ongeveer 10min se ry. Het hul ingelig oor eie Blitz vir vuur en die bottels water is suiwer water soos wat jy in winkel koop. Sommige gaste verkies suiwer water en ek gooi in my ketel om aanpak van kalk te voorkom. Die feit dat daar nie selfoon sein is nie, kan ek ongelukkig nie voor help nie. Wifi maak dit moontlik om met almal te korrespondeer. Dankie vir die goeie gradering.

Sterboom Self-catering Cottage
Dirk J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J
Gesin met tieners

Mooi en gerieflik.

Baie aangename blyplek as jy net wil kom ontspan en geniet van die omgewing en pragtige sterrehemel. Die huis was silwerskoon en alles het gewerk. Sonkrag was voldoende vir ligte en selfoon laaiers ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Chantal H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, veilig.

Pragtige, rustige en volledig toegeruste huis. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was 'n lekker oorstopplekkie. Die sterre in die aand is asemrowend. Plekkie is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oorslaapplek vir die stilte van die Karoo en die sterre.

Die geriewe is basies met meeste noodsaaklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien weer.

Sterboom Self-catering Cottage
Charlene G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Amazing.

Ons was mal oor die huis, groot genoeg vir my gesin en vriende. Wegbreek van stad, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in die natuur.

Gas en kerse waar jy kyk, maar geen vuurhoutjies. Kon nie kos maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Gesin met tieners

Heerlik.

Ware Karoogasvryheid. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker koud en fantasties, rustig en genotvol.

Sterboom is geweldig rustig en die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Neem baie hout saam! Die binnebraaiplek red jou teen die koue in die winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met vriende

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil en rustig.

Baie mooi en goed versorgde plek, spesiaal vir daardie persoon wat vir 'n paar dae wil wegkom van alle gejaag en geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzaan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Is beslis baie stil en rustig en lekker koud en baie sterre! Beslis die plek om jou batterye te herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Naaste aan die Hemel wat jy kan wees! Dankie vir die gasvryheid en netjiese plek! Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Gesin met tieners

'n Koue rustige ligging om batterye te herlaai.

Rustige, mooi en netjiese verblyf met 'n mooi uitsig. Was al wat nodig was om te rus en sterre te kyk terwyl in Sutherland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Rus en vrede in ongelooflike natuurskoon!

'n Onvergeetlike familiekuier. Sal verseker weer daar oorbly. Kan nie dink aan enigiets wat gekort het nie, maar sou daar iets wees wat jy kort, staan Tossie reg om dit vir jou uit te sorteer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Inge T
Saam met vriende

Dit was interessant.

Die aanwysings was goed en ons het die plekkie maklik gevind. Dit moet egter erns genoteer word dat daar nie elektrisiteit/kragproppe is nie. Daar is wel kamerligte wat werk (via sonkrag vermoed ons) en die geiser (gas verhit) was lekker vir die stort. Dit was wel ongerieflik om te dink ons kan selfone laai, ketel kook of hare droog blaas en toe ons daar kom eers uit vind daar is nie sulke geriewe nie. Die eienaar was baie behulpsaam. Sy het ons voor die tyd in gelig rakende selfoonsein wat sleg is en ook vir ons voor die tyd oop gesluit om sodoende tyd te spaar op pad na ons vriende se troue. Die bedagsaamheid word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was so ietwat teleurgesteld met die plek.

Alhoewel dit skoon was, was dit ongemaklik koud gewees selfs met die vuur in die vuurherd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely break away - value for money.

The accomm was a bit far off the road. However, I was very neat and tidy. If I had to have 1 complaint, was that there was wood for a fire, but no paper or firelighters. There were also no towels. We went to Sutherland and bought. Otherwise, very nice... but take warm clothes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer

From the tare road it is only 15 km gravel road, about 10 min driving. I always mention to guest to bring "Blitz" to light the fire. In all my adds guests were ask to bring towels. If they forgot they were more then welcome to ask me for towels.

Sterboom Self-catering Cottage
Wimpie M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie M
Gesin met tieners

Goeie ligging, stil omgewing.

Kombuisware lyk oud - moet oorweeg om te vervang. Sommige breekware is beskadig. Skep nie 'n goeie indruk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was beïndruk met die kwaliteit van die geriewe, en alles was netjies en skoon.

Baie stil met net skape en die wonderlike hemel! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anria E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterboom gastehuis is huislik, afgeleë en goed ingerig.

Ons het heerlik gebly, die omgewing is heerlik stil en die pad daarheen is 'n goeie grondpad. Die huisie is goed ingerig soos 'n plaashuisie met gas en sonkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronsrust Plaas, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e172e911041dfe20c09dcd9d728167d0d9b5ab0b9d10964bdd4126ef3d0489cd402c67de636987b59910b8d28946031e872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 47 5 1 5 Farm Theronsrust R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.610453810941 20.750645940716