10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
Wes-Rand Akkommodasie by Sterkfontein Heritage Lodge | LekkeSlaap
+36
+36

Sterkfontein Heritage Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Sterkfontein Heritage Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chantell M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell M

Pragtige verblyf met die mooiste uitsig en landskap.

Pragtige plek. Pragtige landskap. Weggesteekte juweel.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful stay, with the most beautiful view and landscape.

Beautiful place. Beautiful landscape. Hidden gem.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Lanice R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lanice R
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Die eenheid het bietjie aandag nodig, klein dingetjies soos die gordynrelings wat los hang en die krake in die badkamer.

Nanette A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Baie dankie.

Isabel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Gesin met tieners

Wow, vir ons was dit regtig báie oulik, netjies en rustig gewees.

Die verblyf het ons terug verlang na die bosveld in Nelspruit, omgewing absoluut rustig en knus. En die personeel is baie vriendelik. Daar is 'n brugswaai- en rekspronggeriewe.

Michelle H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterkfontein Heritage Lodge is 'n wegbreek uit ons elke dag stadslewe.

Kliëntediens was behulpsaam, vriendelik, hul gaan uit hulle pad uit om jou as kliënt te vergesel. Ons het werklik 'n wonderlike tyd gehad en sal enige tyd teruggaan! Gaste voel dadelik tuis en word warm verwelkom.

was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfstraat 1, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApc0wce6nYBkgBgKPXgUZEQGKwLcT9VXpxPx6wtq43a5BRiPafv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Wolf Street Rant-en-Dal 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.069516 27.769287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za