Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterkspruit Mountain Haven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 24, Strekspruit Plaas 296 JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 R180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Sterkspruit Plaas is op 'n platorand geleë wat deel van Drakensberge vorm en spog met 'n uitsig oor die pragtige Schoemanskloofvallei.

Die Manor House Shalom het 4 kamers. Die Lemon-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Aloe- en Palm-kamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die Fern-kamer het 'n dubbelbed, bababedjie en deel 'n badkamer met die Aloe- en Fern-kamer. Kiepersol is 'n konferensie-lokaal en beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Silver Oak beskik oor 2 selfsorgkothuise wat elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n stoep met braaigeriewe het. Silver Oak het sonkrag en daar is geen yskas nie. Al die eenhede is ten volle vir selfsorg toegerus. Gaste in hierdie kamers deel gemeenskaplike geriewe, soos die sitarea, kombuis, badkamers, Lapa en braaigeriewe. Silver Oak word aanbeveel aan gaste wat meer privaatheid soek.

Daar is ook 3 tente. Twee van die tente het slaapplek vir 2 en die derde tent bied slaapplek aan tot 10 gaste. Die groot tent is egter meer geskik vir 6 gaste, indien gaste lekker wil uitspasieeer en 'n kombuisarea wil byvoeg. Gaste in die tente kan die Hane en Henne-ablusiegeriewe gebruik.

Sterkspruit gasteplaas is volkome selfsorg en gaste word aangeraai om goed voor te berei met betrekking tot inkopies vir kruideniersware en ander benodighede soos ys, aangesien daar nie winkels naby is nie.

Daar is 'n pragtige swembad met braaiers onder die bome. Hout word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Gaste word nie toegelaat om die gastehanddoeke in die kamers te gebruik nie.

Sterkspruit Mountain Haven spog met 'n rits aktiwiteite, soos voetslaan, bergklim en -fietsry en is geskik vir 4x4-voertuie.

Sterkspruit Mountain Haven is minder as 'n uur se ry vanaf alle toeriste-besienswaardighede, soos die Krugerwildtuin, Sudwala Grotte en Mbombela (Nelspruit) waar daar 2 winkelsentrums met 'n casino, bioskoop en ysskaatsbaan is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Sterkspruit Mountain Haven
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erfdeel 24, Strekspruit Plaas 296 JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sterkspruit Mountain Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf R200
R200 R180
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 24, Strekspruit Plaas 296 JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e51fbb02361ba40930bf82100cb15676de13df6adcc75681789628cbb645cf2c5aa4a5e9984d7e99c3cace6671c256e073b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R180 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Portion 24, Sterkspruit Farm 296 JT Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.357332 30.524239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem