Sutherland Akkommodasie by Sterland Doekvoet | LekkeSlaap
+8

Sterland Doekvoet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sterland Doekvoet
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anelda W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielverkwikkend!

Ons het 'n absolute fantastiese naweek gehad en so lekker gebly in Doekvoet! Vrydagaand se sterrekyk was ongelooflik!! Heerlike plekkie, net wat ons nodig gehad het om ons batterye te herlaai en stil te word. Ons kan Doekvoet beslis aanbeveel! Ons sien mekaar gou weer!

Andrew D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Gesin met klein kinders

We stopped over on the way back to Kimberley to visit SALT & do some stargazing.

The accommodation was comfortable and perfect for our requirement of a one night stay, we were assisted with an early check in as well.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Good day Andrew,

We always try to help where we can and is happy that you enjoyed your stay.

Sterland Doekvoet
Marthinus B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B
Gesin met klein kinders

Baie lekker ervaring in Sutherland.

Heel ruim vir 'n gesin. Heerlike braai-area. Net jammer daar word van jou verwag om self skottelgoed te was.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Marthinus, ons is bly u het die ruim area geniet. Die verblyf is selfsorg en dis seker net billik dat skottels, borde ens weer in dieselfde toestand gelaat word as wat u dit ontvang het. Dis werklik nie nodig om koppies, teelepels ens te was nie.

Sterland Doekvoet
Elmarie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en gemaklik!

Dankie Jurg vir ons heerlike verblyf. Sutherland sien ons beslis weer. Die sterrekyk was ekstra spesiaal en jy het regtig aan elke detail gedink om ons verblyf baie gemaklik en rustig te maak!

Sterland Doekvoet's terugvoer

Baie dankie dat u die verblyf geniet het.
Ons sien uit na u volgende besoek!

Sterland Doekvoet
Friedrich G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke.

Baie dankie, Jurg. Die huisie was heerlik warm en sal altyd onthou toe ons van die wonderlike sterrekyk af kom hoe koud dit was. Waarde vir geld. Sutherland sien ons weer. Dankie ook vir wat julle vir die dorp en sy mense doen en beteken.

Sterland Doekvoet's terugvoer

U het beslis nou `n Karoo hart en baie dankie dat u ons mooi dorp geniet tesame met al die bykomstighede!

Sterland Doekvoet
Willem B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Pragtige eenheid. Baie goed toegerus en lieflike dorpie.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Dis altyd ons voorreg om u in ons mooi omgewing te verwelkom!

Sterland Doekvoet
Danie W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik.

Sterland Doekvoet voldoen aan gerieflike verblyf vir reisigers wat net een of twee aande wil oorslaap.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het, kom kuier gerus weer.

Sterland Doekvoet
Koos H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het!

Sterland Doekvoet
Marelize T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T
Gesin met tieners

Lekker.

Stoele op stoep steek in jou boude, want hul is bietjie stukkend.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Baie dankie dat u u besoek aan Doekvoet geniet het. Ek kan u verseker daar is geen stukkende stoele nie! Daar is heerlike dik tuinstoelkussings in die eenheid wat u nie gebruik het nie.

Sterland Doekvoet
Stefan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met tieners

Funksioneel vir 'n een-nag oorslaap; elektriese komberse op elke bed 'n bonus in Sutherland!

Funksioneel vir 'n een-nag oorslaap (almal slap in een vertrek); elektriese komberse op elke bed 'n bonus in Sutherland! Sneeu op die erf was 'n bonus!

Susan A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Saam met vriende

Baie gerieflike, warm huisie.

Plek was mooi skoon, verwarmers was al aangesit, alhoewel twee van die beddens se warmkomberse nie gewerk het nie.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Baie dankie vir u besoek. Ons was nie bewus van die foutiewe komberse nie, maar ons het dadelik ondersoek gedoen en dit reggestel.

Sterland Doekvoet
Emma K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die plekkie is baie gerieflik en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Beste Emma, dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het jul verblyf op Sutherland geniet.

Sterland Doekvoet
Thinus B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en loopafstand van als.

Uitstekende verblyf en loopafstand van als. Alles goed georganiseerd, heerlike ontbyt, sentraal geleë.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Beste Thinus, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het Sutherland geniet.

Sterland Doekvoet
Awie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Ek beveel dit graag aan. Moenie die "sterrekyk " mis nie!

Mariska B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goed toegerus. Baie lekker gebly en ligging is lekker sentraal in die dorp.

Marcell D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marcell D
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie netjies en sentraal in die dorp. Baie lekker en skoon dorp.

Francois M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doekvoet bied alles wat die reisiger soek; kwaliteit beddens en beddegoed, goed toegerus, smaakvol versier en alles om jou teen die koue van Sutherland te beskerm.

Doekvoet, streeksnaam vir haas of rivierkonyn, is 'n losstaande huisie met eie toegang. Die sleutel wag vir jou in 'n kluis met kombinasieslot reg langs die voordeur. Dit bied goeie akkommodasie aan tot vier persone. Kwaliteit beddens en beddegoed met warmlakens om die koue uit te hou. Die plekkie is smaakvol gemeubileer en daar ontbreek geen noodsaaklike toerusting nie. Die kombuisie is egter baie knap, slegs 'n deurloop en die tweeplaatstofie so stadig soos die donkiekarre van die omgewing. In geheel gesien, is dit goeie waarde vir geld en bied goeie verblyf. Ons sal self weer daar oornag.

Bernadette K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Gesin met tieners

Netjies en huislik.

Sal hierdie akkommodasie vir enige persoon aanbeveel. Alles was skoon en netjies en het baie welkom gevoel.

Sterland Doekvoet's terugvoer

Dankie Bernadette, ons is bly dat u ons plek geniet het want dis belangrik dat u hier weggaan met positiewe gedagtes.
Ons sien uit na jul volgende kuier!

Sterland Doekvoet
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWYyNjA3LWJkMjYtNDZjNy1iNTlkLWIxZmM1NDlhODU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 5 persone) 18 5 1 5 8 Theron Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.397907019761 20.660861265746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za