Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Kampering

Kampeer/karavaan
Kamp en Karavaan
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Beskrywing

Elke staanplek is tussen bome en het 'n elektriese kragpunt en braaigeriewe. Die staanplekke is bedek met gruis en daar is aparte ablusiegeriewe vir mans en dames. Opwasgeriewe en 'n wasgoedlyn word ook gedeel en daar is 'n gemeenskaplike boma wat gaste kan gebruik op dae wat die wind bietjie pla.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Die tariewe wat aangebied word, is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Let asb. daarop dat die vulstasie net oop is van 11:30 tot 12:00 op Sondae. Maak asb. Saterdag voor 17:00 jou petroltenk vol indien jy van plan is om Sondag vroeg te vertrek.
Kinders tussen 0 en 11 betaal R198.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 440, Net langs die R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NGRiZGMyLWI0ZTYtNGJiMi05ZDc2LTI5MzhlMzUwNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 Plot 440 Off the R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.408479303193 20.658740222716