Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland.

Dié kothuis is ideaal vir 4. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond asook koffie- en teemaakgeriewe.

Die sitkamer het 'n lieflike kaggel en 'n TV met M-Net en sportkanale. 'n Beskutte onderdakbraai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Sterrekyk-uitstappies saam met Jurg vind op meeste aande tussen 20:00 en 22:00 plaas, maar besprekings word vereis. 'n Kort lesing word gegee en daarna word die gaste na die 6 teleskope (11'') geneem. Besoekers kan ook die NG Kerk, N.P. van Wyk Louw-museum of die sterrewaghuis (wat een van die grootste teleskope in die suidelike halfrond het) besoek of 'n ent op die Oubergpas gaan ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Sterland Skrywershuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Sterland Skrywershuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland Skrywershuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963