LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sterpark Guest House | LekkeSlaap
+20

Sterpark Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Sterpark Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Megan G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Megan G
Besigheidsreis

Sal die plek nie aanbeveel nie! Vir Sterpark se koste, is die verblyf nie die prys werd nie.

Sal die plek nie aanbeveel nie! Vir Sterpark se koste, is die verblyf nie die prys werd nie. Kamer is baie basies, het ook gebreekte krane gehad. Die "DStv" wat hul se hulle het, bestaan uit slegs 'n paar kanale (M-Net en Super Sport) met baie swak TV-beeld. Net nie 'n goeie indruk geskep nie.

Lubane M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubane M
Enkelreisiger

I enjoyed my stay at the guest house.

The guest house is so beautiful. The room is beautifully furnished, everything was beautiful. I couldn't have a chosen a better guest house than Sterpark. I will stay there next time I'm in Polokwane. Thank you service I got there from reception up to the breakfast. Thank you, thank you.

Charnelle T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Skoon netjiese plek met vriendelike personeel. Goeie sekuriteit. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Gemini Straat, , polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNTkxZTU1LThlMjktNGVlNC04ZDEwLTgyOGMwN2E1ZmE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 38 Gemini street Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -23.89994 29.48748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!