aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Apr 2020 tot 31 Jul 2020.
Uvongo Akkommodasie by Stesh Coastal Holiday House | LekkeSlaap
+42
+42

Stesh Coastal Holiday House

Selfsorg
  • Winteraanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R850 R729 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel 19, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stesh Coastal Holiday House is in die rustige woonbuurt Uvongo, slegs 1,8 km vanaf Uvongo Beach. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan 12 gaste en is ideaal vir 'n gesin en vriende vir 'n strandvakansie.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Albei bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, en mikrogolfoond, sowel as 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot Shelly Beach, St Micheals-on-Sea en Margate, sowel as winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Stesh Coastal Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Capri-singel 19, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 12)
was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 12)
was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel 19, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae22d95fc5765a6a272afebb2f63ba3e087540e023bd5e0ac9d3b01ac3a2185f29d43af9d890c4cd1179199a916a7625030?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R729  per nag (plek vir 12) 19 Capri Crescent Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.827524444067 30.386424262566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za