Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stew's Room

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R805 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stew's Room is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in Polokwane.

Die aparte eenheid is langs die woonhuis geleë en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Paneelverwarmer en 'n waaier word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n lessenaar.

Gaste kan in die tuin ontspan, wat eksklusief vir die gebruik van gaste is. Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak. Een sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Let wel dat rook verbode is in die kamer, maar 'n rookarea met stoele word voorsien in die tuin. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Polokwane bied verskeie restaurante en winkels. Daar is ’n winkelsentrum 2 km vanaf die eenheid met winkels soos Checkers, Woolworths Food, drankwinkels en restaurante soos Mugg & Bean. Gaste kan ook besienswaardighede soos die Polokwane Wildreservaat, Bakone Malapa Opelugmuseum, die Hugh Exton Fotografiese Museum, die Polokwane Museum en meer besoek.

Gaste kan die WiFi en alle kragproppe tydens beurtkrag gebruik, en daar is herlaaibare draagbare ligte beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stew's Room sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Stew's Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Ligging

  • Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stew's Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2575ca2a906c11ebb8009c5da205f59b3a7eb832f7639587b92fd49b09298f8b51acffe804a99a76fdba7daba66494737b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 95 Betz Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.90938 29.47675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem