Stew's Room
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 3 persone)
Beskrywing
Stew's Room is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in Polokwane.
Die aparte eenheid is langs die pastorie geleë en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Paneelverwarmer en 'n waaier word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, WiFi en 'n lessenaar.
Gaste kan in die tuin ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Een sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Let wel dat rook verbode is in die kamer. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Polokwane bied verskeie restaurante en winkels en gaste kan besienswaardighede soos die Polokwane Wildreservaat, Bakone Malapa Opelugmuseum, die Hugh Exton Fotografiese Museum, die Polokwane Museum en meer besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Stew's Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Stew's Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom