Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sticks & Stones Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Sticks & Stones Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Enkelreisiger

Perfek!

Die plek is foutloos. Ek is mal oor Sticks and Stones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie, Pieter.

Sticks & Stones Guest Cottage
Petria T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T
Enkelreisiger

Dit is 'n keurige eenheid waar mens regtig kan ontspan en veilig voel.

Die feit dat hulle bystandkrag het, is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Petria dankie vir die mooi resensie. Ons wag vir jou volgende kuier. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Wikus D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir konferensie in Pretoria. Net daar geslaap.

Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Sal net die badkamer meer privaat wil hê van die leefarea. Bietjie onpersoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Wikus dankie vir die resensie. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Francois K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Weereens was als net perfek gewees, met ope arms ontvang en die ontbyt Saterdagoggend was so baie lekker gewees. Sal weer en weer terug gaan om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Francois. Dis vir ons so lekker om sulke terugvoer te kry. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Deborah J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and safe.

Had all that you needed. Plus a little port to drink before bed. Felt welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Thanks Deborah for your review. So glad you enjoyed our little gem.

Sticks & Stones Guest Cottage
Deon J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjes. Bekostigbaar.

Gerhard en Betsie se gasvryheid was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Deon baie dankie vir julle lang kuier en die mooi resensie. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Theunis N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis N
Enkelreisiger

Baie gerieflik en aangenaam.

Sticks & Stones Guest Cottage is 'n baie aangename plek om te oornag. Dit is baie netjies en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en doen baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Theunis vir die mooi woorde. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Theo G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goeie waarde vir geld.

Ons geniet dit regtig om daar te bly. Die plek is baie gerieflik ingerig en skoon, soos voorheen. Die area is stil, wat my lekker laat slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Theo. Die stad kan ook lekker wees. Gerhard en Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Francois K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, als is net so wonderlik.

Ons is met ope arms ontvang en baie vriendelik. Die plekkie is baie netjies en als wat mens nodig het en baie veilig. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Francois vir die mooi resensie. Sien uit na julle volgende kuier. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Fantastiese diens. Vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om te sorg alles wat perfect vir ons gewees. Sal enige iemand aanbeveel om daar oor te slaap. Ontbyt was ook perfek. Lekker privaat en kuier area by die cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Michelle vir die mooi resensie. Ons wag vir julle volgende kuier. Gerhard en Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Jennifer A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A
Enkelreisiger

Beautiful clean cottage with amazing hosts and great food.

Such a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Hello Jennifer, thanks for the nice words. It was great having you at S&S. Gerhard and Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Sarel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gerhard is baie vriendelik en behulpsaam, hy het seker gemaak dat alles vir ons voorberei en reg is met ons aankoms. Baie gerieflike en netjiese plek, sal dit definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Sarel, vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier. Tot wedersiens. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Norman E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met die vriendelikste mense.

Gerhard het ons ontvang en als mooi gewys. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar oornag. Meer kan mens nie voor vra nie. Allles is netjies en die tuin by die huisie is mooi uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hulle was baie tegemoetkomend en ons het so bederf gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Riette, baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier weer. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Andre R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik en privaat.

Puik verblyf en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Andre.
Kom kuier weer.
Gerhard en Betsie,
S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Lionette S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, verwelkomend, rustig en veilig.

Verwelkom deur eienaar. Glasies met sjerrie en sjokolade het binne op ons gewag. Pragtige groot bed, genoeg stoele binne en buite om te sit en ontspan asook tafel om by te eet. TV vir ontspanning. Pragtig gestileer met skilderye en oudhede. Winkels naby genoeg. Veilige parkering en privaat. 10 uit 10. WiFi en geen beurtkrag. Ons sal verseker weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Lionette.
Sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard en Betsie,
S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Christel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike akkommodasie en baie skoon en veilig.

Die eenheid is baie privaat en veilig en die dekor is regtig so mooi en uniek. Die verblyf was beslis die regte keuse en baie maklike toegang tot die snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Christel vir jou bespreking vir jou ma hier by Sticks&Stones. Baie bly ons kon ons besonderse plekkie met baie besonderse mense deel. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Judith G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Blyplek was netjies, skoon en gerieflik.

Ons het slegs oornagverblyf gesoek. Plek was geskik. Sal plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Judith, baie dankie vir jou mooi woorde.
Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Theo G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis om weer te besoek.

Gasheer en gasvrou het ons baie goed ontvang. Alles was tip top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Theo, vir die mooi woorde. Bly ons kon ons spesiale plekkie met julle deel.
Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Zelmari D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Nagrus.

Oulike plekkie met bosveld atmosfeer ons sal verseker weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Zelmari. Ons wil graag vir ons gaste 'n rustigheid skep in hierdie gejaagde wêreld. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Claudia M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit het voldoen aan die vereistes. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Claudia, vir julle kuier. Ek is bly julle het dit geniet. Gerhard en Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Kallie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Ons is hartlik ontvang en alles was keurig en baie netjies. Daar is aan alles gedink om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir julle kuier. Sien uit na julle volgende besoek. Gerhard en Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Karin W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Enkelreisiger

Wonderful cottage with absolutely everything one could possibly need.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die persoonlike moeite laat mens so welkom voel!. Baie vriendelike onvangs.

Het 'n aandfunksie gehad. En toe ons by die huisie kom was die ligte vir ons aangesit sodat ons nie in die donker hoef te sukkel nie. Die lekkerste kuierplekkie buite die huisie en lekker rustig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Carol, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon gehad het.

Sticks & Stones Guest Cottage
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam gewees.

Gerhard het ons baie hartlik verwelkom. Die kliëntediens was uit die boonste rakke. Die ontbyt was ook baie lekker en aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Dit is goed om te hoor dat julle ons plekkie geniet het. Kom gerus weer. Dankie vir die resensie. Groete, Gerhard en Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Viera W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viera W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm and quiet cottage.

Well designed cottage with all the necessities. Great bed and outdoor area. Safe and tranquil place to stay whilst in Pretoria. Thank you to Gerhard for accomodating us on very short notice and also waiting for us during our late arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Thanks Viera and Magnus. It was great having the two of you.

Sticks & Stones Guest Cottage
Heidi V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Flippen lekker.

Ja, ons sal definitief weer daarheen gaan. Kos was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Heidi, en dit was lekker om jul hier te hê! Dankie vir die resensie en kom gerus weer.

Sticks & Stones Guest Cottage
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Super stay.

Gerhard is a great host and Sticks & Stones is a very nice cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Thanks Johann. It was great hosting you. Hope seeing you soon. Gerhard and Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Elrike V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrike V
Enkelreisiger

Baie aangenaam verras.

Die eienaars het my baie gou laat tuis voel, en het uit hulle pad gegaan om dit so gerieflik as moontlik vir my te maak. Ek kan met gemak die oulike cottage aanbeveel. Ek is dankbaar vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Elrike. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves en ons waardeer jou resensie. Kom gerus weer. Groete. Gerhard en Betsie. S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Jana D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie netjies en baie vriendelik.

Love die plekkie, uitstekende diens en so mooi binne. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop om julle spoedig weer te sien. Gerhard en Betsie S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Hannelie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Enkelreisiger

Rustig. Perfekte wegkom van die stad se gejaag.

Baie vriendelik en gasvry. Pragtige kothuis. Baie netjies en skoon. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Enkelreisiger

Gaan definitief weer besoek.

Het dit baie geniet. Presies wat ek nodig gehad het om van elke dag se gejaag weg te kom en myself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henna N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Die dekor is pragtig. Dis privaat, cosy en die oom en tannie wat dit besit is pragtige mense. Die afronding van die plekkie is so mooi. Ontbyt is baie baie lekker. Sal definitief dit aanbeveel en julle sal my weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Henna.
Julle is baie welkom en ons waardeer jou resensie.
Ons is opreg bly as gaste welkom voel en n goeie ervaring het.
Groete
Gerhard en Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Div B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Div B
Enkelreisiger

My Ma het daar gebly, maar alles was na wense, dankie.

My Ma het basies vir 2 aande net daar oornag en alles was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie.
Ons is bly dat julle alles in orde gevind het en sien uit daarna om weer jou ma te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.
Groete
Gerhard en Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Dale H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hosts, peaceful. And everything we wanted.

Attention to detail is on point, everything has a place and hosts were always willing to assist, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Thank you Dale. You were super awesome guests! Looking forward to hosting you again.
Gerhard & Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Tanya M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Eienaar verskriklik gasvry. Wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is so welkom! Ons hoop om julle weer hier te sien en waardeer julle ondersteuning! Blessings. Gerhard en Betsie.

Sticks & Stones Guest Cottage
Serena M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! Will definitely stay there again.

Gerhard and Betsie are awesome! Accommodation beautiful. Excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Thank you for choosing us. We appreciate you! We enjoyed you as guests and we hope to see you soon again.

Sticks & Stones Guest Cottage
At S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding and value for money

Our hosts really went above and beyond to make us feel welcome. The accommodation is clean, safe and super comfortable. It is ideally situated and close to all amenities. We traveled with our daughter and it was no problem for them to add a extra bed to the cottage. We will most definitely be going back and recommend them to anyone looking to stay in Pretoria. The breakfast offered is also awesome and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dear Vanessa,
Thank you for your kind words and appreciative comment.
It was our honour and pleasure hosting such a wonderful family.
We are looking forward to seeing you soon again.
Regards,
Gerhard and Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Courtney R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney R
Enkelreisiger

By Sticks & Stones kan jy nie 'n fout maak nie. Perfek! Ek is verskriklik opgewonde om weer terug te gaan in die toekoms!

Ek was vir 2 weke 3 nagte elk by Sticks & Stones Gastehuis. Die eienaars het my met ope arms ontvang en dadelik tuis laat voel. Hulle vriendelikheid, omgee en hulp ken geen perke nie! Ek was voorwaar trots op my keuse toe ek na 'n lang dag inklok en tuis voel met alle persoonlike detail in en om die gastehuis self! Die gastehuis cottage is gerieflik met alles wat nodig is so bymekaar. Mens kan ook die liefde en aandag sien wat ingegaan het met die oprig en dekor. 'n Baie nostalgiese gevoel is geskep met antieke en moderne stukke gemeng. Die area buite is perfek tussen die bome en sorg vir pragtige foto's. Ek kan Sticks & Stones met eerlikheid aanbeveel en ondersteun waar moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Beste Courtney
Baie dankie vir jou mooi beskrywing. Dit was vir ons een groot plesier om jou as gas te he en te kon ontmoet. Jou waardering motiveer ons opnuut om altyd ons beste te gee vir ons gaste.
Baie sterkte met jou toekoms en ons sal jou baie graag weer hier ontvang.
Groete,
Gerhard en Betsie
S&S

Sticks & Stones Guest Cottage
Jaco O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Enkelreisiger

Wonderlik. Soveel kuns.

Dit is regtig n wonnerlike plekkie. Daar is soveel sorg en liefde in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Hallo Jaco,
Dit was ons plesier om jou te huisves - 'n geen-moeite gas. Dankie vir jou woorde en waardering van ons plekkie. Ons hoop van harte jou travels bring jou weer hier verby. Mag dit met jou goed gaan.
Gerhard en Betsie

Sticks & Stones Guest Cottage
Donovan M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M
Gesin met klein kinders

Baie netjies en baie welkom laat voel.

Baie dankie, Gerhard en Betsie, vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gebly, van aankoms af met ope arms verwelkom, die plek is baie goed ingerig en sal dit aanbeveel vir enige iemand om hier te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Hallo Donovan,
Dit was net n groot plesier om julle hier te kon huisves. Julle was modelgaste en ons is so bly jul is veilig tuis en dat julle tevrede is met julle verblyf in ons cottage. Mag dit goed gaan. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete. Gerhard en Betsie, Sticks & Stones

Sticks & Stones Guest Cottage
Antonette W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Netjies, gasvrye mense, gerieflik,veilig, alles wat jy benodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dankie Antonette, net jammer julle kuier was so kort. Sien daarna uit om julle weer te kan bederf.
Gerhard en Betsie Sticks & Stones

Sticks & Stones Guest Cottage
Carin V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful experience. From arrival to departure we were treated with love. Food was grate and the presentation and Cottage was beautiful.

I could recommend Sticks * Stones to everybody. Everything was done with so much love you could see it in all the detail from the bed to the kitchen. Breakfast for suburb and prepared with excellence. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer

Dear Carin,
Thank you so much for trusting us with your booking and accommodation. It is only a pleasure hosting guests like you and we hope to do it again soon.
We are so happy that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Gerhard and Betsie
Sticks and Stones

Sticks & Stones Guest Cottage
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081a23bb7996acdc9ee3405c787098e926ebdd7a1cb794e20225aa52cf82b888a5eaf1b3d016f758a7a0c4003a96c1bfb0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 14 Poplar Street Doornpoort 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.645776 28.23808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem