Stienie's Lodge
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is vir selfsorg. Geriewe in die kamer sluit ’n persoonlike kluis, verwarmer, plafonwaaier, tweede waaier, haardroër, broodrooster, mikrogolf, tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en skottelgoedseep. Tee- en koffiemaakgeriewe vir 2 dae word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 13, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12