Stilbaai Holiday Bungalow

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stilbaai Holiday Bungalow is 'n knus selfsorg-rondawel teenaan die rivier en na aan die hoofstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strandfront.

Die eenheid bestaan uit 2 rondawels, die 1 is die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die ander 1 is 'n TV-kamer. Die badkamer beskik oor 'n stort.

Die kombuis is modern en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n ruim sitarea met 'n eetkamertafel en platskerm-TV. Buite is daar 'n privaat tuin en onthaalarea.

Slaapplek

'n Bespreking by Stilbaai Holiday Bungalow sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stilbaai Holiday Bungalow gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za