Stilbaai Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Still Bay Loft is in Stilbaai-Oos geleë en bied 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Dit is net 100 m van die strand af.

Die akkommodasie bied 3 kamers wat met dubbelbeddens ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en bied toegang tot 'n balkon.

Die balkon het 'n ingeboude braai en 2 onderdakparkeerplekke is in die gebou beskikbaar.

Stilbaai bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos visvang, kanovaarte, voëlkyk, voetslaan, wandelroetes in die natuurreservaat en palings voer by die Stilbaai Toerismeburo.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stilbaai Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za